× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #248826 by hope83
Lagogies - hoe was gister se iui. Als goedgegaan? Nou kom die 2ww. Sterkte hou styf duim vas, dink aan jule :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248824 by Elizatjie
Vergeet om te noem. Ek is op Femara en Menopur.

TTC since 2012

2x Fertomid IUI's with normal gynae - BFN

July 2013 - moved to FS

1x Femara IUI - BFN

Hysteroscopy / Laparoscopy Des'13 - Left tube blocked.

2x Fertomid, Menopur IUI - BFN

IUI for April canceld - Polyp in uterus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248823 by Elizatjie
Hallo julle,

Sexy-hexy – baie geluk met jou verjaarsdag (dit so bietjie laat!) hoop dit was n heerlike daggie gewees.Maretha5 – Ek is nie heeltemal seker oor hoe en hoekom n poliep vorm nie, dr’s kan ook nie regtig sê nie. Dis maar iets wat in jou baarmoeder begin groei – ek is ook maar nog dom met die hele infertility goed.

Bea – so jammer oor die negatief!

Nellak – ek is ook by Vincent Pallotti, by dr Hulme en is mal oor hom...het ook al met prof Kruger te doen gehad (hy was saam toe my Lap gedoen was laas jaar) en dan was ek al vir n sonar by van der Merwe...maar ek hou meer van dr Hulme (seker omdat ek nou al gewoond is aan hom)Ek het nou so vinnig deur die posts gegaan – jammer as ek iemand gemis het!

AFM_operasie was n sukses volgens dr, hulle het poliep weg gestuur vir toetse. Het so net na 8 ingegaan en is hier by 1uur se kant huistoe. Ons het eers bietjie met dr gepraat oor wat volgende is. Dr dink dis te vroeg om na IVF te beweeg, so ons het besluit om die maand nog n KI te doen en dan n maand skip en dan vir IVF gaan...maar vanoggend het ek weer gedink dat ons dalk nog 2 of 3 KI’s moet doen, maar ai ek weet ook nie ek is regtig deurmekaar!!! Klink vir my ek het unexplained infertility, my man se sperms is redelik en ek kry altyd mooi follies en reageer goed op pille maar n positief sien ons nooit!

TTC since 2012

2x Fertomid IUI's with normal gynae - BFN

July 2013 - moved to FS

1x Femara IUI - BFN

Hysteroscopy / Laparoscopy Des'13 - Left tube blocked.

2x Fertomid, Menopur IUI - BFN

IUI for April canceld - Polyp in uterus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248795 by Chrizzie
Hope, ons het ook bietjie laat geslaap en dit gekyk! Het gevoel asof die dominee net met my praat!

Lekker week almal! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248783 by hope83
Bea in die verlede met clomid het ek hoe sterker die dosis gegaan het begin om geen eiertjies te maak nie. Ons het toe dieselfde probleem met Laradex gesien. Ek begin baie dink om maar liewers die sagte een te vat.Dis darem ook n bietjie goedkoper. Maar ons moet nog eers wag vir goedkeuring.

@ Lagogies, ja nee wens deesdae mens kan makliker die lotto wen :laugh: :laugh:

Jule ek het gisteroggend "Die Woord" op kyk net gekyk. Die preek het oor Hanna gegaan, ek het so hard sit en huil. Julle outjies ons moet net moed hou soos Hanna. Ons beurt sal kom. :heart: :heart: :heart: :heart:

Lekr week vir jule almal. dink aan jule elkeen. :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248782 by Bea
Zarah vriendin, ek dink so aan jou. Jy is seker al besig met jou stimulasie en sonars en als. Moet asseblief nie dat my vyfde mislukte IVF jou afsit nie - dit KAN gebeur vir jou hierdie keer. Hou moed xxx

Hope, ek doen "sagte stimulasie" - baie "sagter" medikasie en ek reageer beter op dit - maw ek kry meer eiertjies op minder medikasie, maar ek sal nooit meer as 5 eiertjies kry nie. Dit is goedkoper ja, maar dit maak nie 'n massiewe verskil nie. Al wat vir my 'n groot verskil maak, is dat ek vanaf die vierde IVF groot afslag kry omdat ons al so baie probeer.

Lagogies, sterkte vir die KI.

Chrizzie, ek kan ongelukkig nie iemand aanbeveel nie, maar ek stem saam met jou mens soek iemand wat weet waaroor dit gaan. Laat weet sommer vir my ook as jy iemand kry. Sterkte, ek dink aan jou, dit is 'n baie moeilike pad. xxx

Sexy-h, hoop jy het lekker verjaar.

Twinkle, bly jy geniet nog die breek - ek het ook sterk daaraan gedink om 'n jaar af te vat, maar die ouderdom is nie aan my kant nie, dink nie dit sal moontlik wees nie.

AFM: Baie dankie vir al julle boodskappies verlede week met my BFN. Dit het my regtig baie gehelp en my gedra. Ek het ook baie familielede en vriendinne wat my ondersteun - mens kan nie hierdie pad stap sonder ondersteuning nie. EK was die naweek nog steeds baie hartseer, kwaad en het magteloos gevoel. Ek weet nie wat die pad vorentoe inhou nie, maar ek en my man is nog nie gereed om op te gee nie. Ek sal 'n afspraak maak met die FS en hoor wat ons opsies is.

Lekker dag almal x

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248773 by Lagogies
Die gewone ivf se meds is baie duur en ek het nou twee gewone ivf gedoen. Maar met gewone min soft stim meds vir iui kry ek soms meer eiertjies. Maar dis nie so v almal nie. Dis moeilike keuse met meds en prodedures want dis darem maar baie geld....

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account