× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 4 months ago #248958 by Tanya1
Hi almal, jammer ek so skaars. X besig met eksamens by Unisa...ht mos so jaar terug n bevlieging gekry om te swot en is nou besi met my BBA. Stress loop maar hoog!

Nella- x ook by VP en is baie tevrede met die dokters en personeel. Hulle is vi my engele wat soveel tyd en empatie het!

Elizatjie- x bly die operasie was n sukses. Sterkte met jou planne voorentoe.

Lagogies- hu gaan dit met di 2ww? X net bly vi jou dat di program so besig is...dit help darem om mens se aandag biki af te lei.

Chrizzi- ek ken daai gevoel van wil niks van baba's en swangervrouens weet nie! Ek het nie te lank terug presies so gevoel en ook oorweeg om iemand te gaan sien om net mee te praat en dinge te verwerk. Hoop jy kry iemand.

Hope- het jy al nuus oor IVF goedkeuring? Ek hoop sommer ook namens jou dat daar n wonderwerk gebeur wanneer jy dit die minste verwag!

Bea - het jy al toe n afspraak by die FS gekry en wat se hy?

Wat my en ML se pva betref: hy voel ons moet alles los tot volgende jaar hierdie tyd weens kostes, verlof en dat ek so biki moet blaaakans vat. Ek aan die ander kant voel half om die volgende ivf so gou as logistiek moontlik te doen! Maar dinge by werk is ook maar besig en x in die middel van my eksamen. Nou het ek maar besluit om eers ML se raad te volg, rustig te raak en ook te bid ir n wonderwerk! Ek en ML gaan ook van more af op slenderwonder diet...wil so bietjie van die rolletjies verloor voor ek die IVF sakie weer aanraak.

Sterkte en tonne liefde vir al julle dames, mag julle n voorspoedige week he. Ons in Namibie is dit n langnaweek wat voorle en dis ideal om ekstra tyd voor my boeke deur te bring.

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248954 by hope83
Hi jule,

Hoop jule het almal n lekr nwk gehad. Is ma lui vandag. Maar moet sars goed klaarmak. Hoop jule almal het n stunning weki. xoxo


@ Lagogies nog net n weki dan kan jule toets. ai ek hoop regtig dis n goeie maand vir jule en dat julle goeie nuus sal kry. :heart: :heart:
Het nog niks terug gehoor van dr af nie, weti of die ivf al goedgekeur is nie. Nog 24 dagies oor voordat ek weer moet gaan vir n opvolg. Ek hoop natuurlik dat die maand dalk n wonderwerk sal gebeur ( ha ha hulle sê " dream big ").

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248953 by Biance_Christian1
Hi almal - hoop julle het jul naweek geniet, vir my het Maandag net te vinnig aangebreek!

Ek is so deurmekaar en kan nie werklik sê ek weet presies waar ek staan nie, maar het vir twee sonars gegaan verlede week. CD11 was daar een 10mm follie aan regterkant, maar CD14was ek nogals teleurgesteld om te sien hy het verklein/verdwyn? Eintlik veronderstel om rondom 16mm te wees :( Aan die linkerkant het Dr toe 13.8mm enetjie ontdek, so ek hoop regtig hy lyk môre nog mooi! Het vanoggend ook bloed laat trek vir LH.

Het Donderdag saam met ML afspraak, so dan kan ons PVA vasgestel word - dit is alles nog baie nuut, maar wil net vir almal sê (die wie toets, wag, hoop, bid, en alles en nog meer) hou net moed! Ek is oortuig almal gaan op 'n string die BFP's inryg!

Lekker dag hoor!!

Me: 26
DH: 38, low SA (<3mil, low motility)
DS born 2009. Conceived naturally.
TTC#2 since Jul 2012

Seeing Prof. S @ Aevitas since Sep 2013. DH on second round Fertomid 25mg. Me - start Fertomid 50mg March. Possible IUI May 2014 if all goes well.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago - 12 years 4 months ago #248937 by Lagogies
Chrizzie Zettie Lynkie Klippie Strikkie Slakkie Andie Elsie Betti Twinkle Tanya ons verlang na julle hoor :heart: kom loer in.

Hexy jy nou beter?

Zarah fxfx weet jy hou graag stil. Maar ons bid saam.

Bea het jy al pva?

Hope jy raak seker al haastig vir Junie maand.

Maretha hoe was die lap? Enige terugvoer.

Elizatjie het jy al folliescan gehad.

Nunukie is jy al op jou nuwe siklus?

Biance jy seker al in 2ww

Nella hoe gaan dit? Het julle met die vites begin?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248936 by Lagogies
Hey dames

Lekker week v almal. Hoop julle kom gesels bietjie die week. Julle was stil.

AFM: nog week v 2ww oor v toets. MAAR dis wille week. Bestuurs vergadering Dinsdag en Woensdag. So nou ja.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248887 by Lagogies
Julle my hart is so seer vandag. Moes ons worsie laat uitsit. Sy ruggie het ingegee....

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #248829 by Maretha5
Hallo julle,

Elizatjie - bly alles het goed gegaan. Ja wat, vat jou tyd, jy weet mos die tipe van ding kan mens nie jaag nie. Mens sal swanger raak wanneer dit moet, al verstaan ons dit nie elke keer so nie. Baie sterkte - hou ons op hoogte.

Lagogies - het alles goed verloop? Dink aan jou!

Ek is ook more geskeduleer vir 'n LAP - om te sien wat my pyn en inveksie so erg veroorsaak het so 6 weke terug. Nou hoop ek maar die FS kan mooi sien wat aangaan en doen wat gedoen moet word dat ek ook weer kan aanbeweeg. Sal maar sien wat hy se en wanneer ek weer vir IVF gaan probeer.

Lekker dag vir almal! (EN HOU MOED)

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account