× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 3 months ago #248589 by Elizatjie
Hi julle.

Dit raak al hoe moeiliker om in die oggend op te staan en dis nog nie eers heeltemal winter nie! Vandag werk ek weer (sou eerder by huis wou wees) maar dis darm naweek :D

AF het besluit om te kom kuier. FS gebel vanoggend en gaan die 8ste Mei in om die Poliep te verwyder.... :pinch:

Lagoggies, vreeslik jammer oor die negatief, dit raak nooit makliker nie.

Sexy Hexy, hoop jy word gou beter!

Bytjie, baie geluk :) voorspoed met die res van jou swangerskap.

TTC since 2012

2x Fertomid IUI's with normal gynae - BFN

July 2013 - moved to FS

1x Femara IUI - BFN

Hysteroscopy / Laparoscopy Des'13 - Left tube blocked.

2x Fertomid, Menopur IUI - BFN

IUI for April canceld - Polyp in uterus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248587 by Bea
Hi Julle, wie werk ook vandag soos ek?

Sexy-hexy, sjoe dit klink of jy deur 'n rowwe tyd is. Hoop jy raak gou beter.

Bytjie, dit is awesome, so bly vir jou!

AFM: nog 5 dae... voel omtrent of hierdie 2ww vlieg vir 'n verandering!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248576 by sexy~hexy
More almal

Jammer ek was so skaars....maar die gynie afspraak het nooit realiseer nie...Is opgeneem laas week in die hospitaal met brongitus, na ek drama met die medies gehad het (hulle wou nie magtiging gee nie). Gee op die ou einde toe magtiging vir 2 dae, en met die gevolg is ek is nou nog nie gesond nie :headbang:

Ek het net so vinnig al die posts gelees....so ek se maar hallo aan almal, die wat werk moet lekker werk en die wat op verlof is moet dit geniet! Ek is nog die week afgeboek, begin weer Maandag te werk.

Lekker daggie vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248572 by Tanya1
So verskriklik jammer Lagogies. Mag Liewe Jesus jou styf vashou met die groot eina! Xoxoxox

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248566 by Bytjie
Hallo dames, jammer ek kom nou eers by julle uit. INTERNET PROBLEME GEHAD!!!!

Lagogies, jammer oor die BFN. Sterkte vriendin.

Bea & Hope, julle het sommer so saam-saam 8 daggies oor, hoop dit vilieg verby.

Hallo Twinkle, hoop dit gaan baie goed met jou.

Zarah, as jy jou oë uitvee is jy alweer besig met IVF. Voorspoed vriendin.

Tanya, jammer oor jul frosties.

Nunu, jammer oor AF wat opgedaag het.

Maretha, Hexy, Klippie, Lynkie, Strik, Slak en al die ander dames (skuus ek het deur 'n klomp posts gelees en kan nie alles onthou nie, daar is ook nie tyd om alles neer te skryf nie, ek was lank sonder internet en is bietjie agter met my werk) voorspoed met wat ook al jul PVA is.

Hoop op BFP's vir al jul dames.

AFM - dis amptelik die laaste dag van my eerste trimester - het nie gedink ek sou ooit die woorde kon uiter nie. Maar is baie geseën. Was vanoggend by dr, het sommer slegte fotos gekry maar die bojaantjie het darem vir ons gewaai op die skerm. Alles lyk nog goed, bloedtoets is normaal, hartkloppie mooi sterk en bojaantjie groei mooi. Gaan weer oor drie weke.

Dames, ek het 'n laaaannnnnggggg naweek wat voorlê. Geniet die afdag more en ook die lang naweek.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248562 by Bea
Lagogies, ek is so jammer om dit te hoor. Ek dink al die heel dag aan jou - sterkte xxx

Hope, dit is sommer een van die dae. Sterkte vir die bloedtoetse Vrydag.

Zarah, geniet die lang naweek weg, ag lekker.

Twinkle, dankie vir die post, jy moet ook die lekker lang naweek geniet.

AFM: 8 slapies voor ek toets... Ek sal nie die oggend kan gaan vir 'n bloedtoets nie, want ek het twee vroeë vergaderings. Ek sal maar 12h of so moet gaan toets die dag. Miskien swig ek hierdie keer en POAS.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #248561 by hope83
@ Bea, ek het nog 8 dagies oor voor ek fs toe gaan en die toue weer vas vat. Moet vrydag gou gaan vir n paar bloed toetse wat ek moet saam vat. Maar die normale toetse.

@ Lagogies, ai ai ai my :heart: pyn vandag saam met jou. Dis nie n lekr gevoel. Jy is die 2de dame wat getoets het die week. Dit laat my baie negatief as ek dink ek moet ook eers iui doen voor ivf. Baie sterkte daar xoxoxo

Al die ander dames, hoop jul het n stunning dagi en nwk.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account