× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #248534 by Zarah
Ek is so jammer Tanya :-(
Ek weet hoe dit voel om vol verwagting by hospitaal op te daag en dan soos koue water in jou gesig hoor daar is niks om terug te plant nie. Dis n heel ander gevoel as BFN. Dis soos skok.

Ek dink aan julle *drukkie*

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248531 by Tanya1
Hi almal. Bea ek hou alles geknoop vi n BFP! En vi jou ook Lagoggies.

Net so vinnige update...moes vanoggend ingaan vi teugplasing, maar aangekom by kliniek...kry nuus dat ons frosties ni een dit gemaak het nie! Ek voel so nie soos ek moet, maar dinge gebeur seker soos dit moet en God is mos in beheer. Ek se vi manlief toe ons so teugry...ek sou darem graag vi Liewe Jesus vanoggend wou bel om te hoor wat Sy plan met alles is...

Ons gaan egter bly glo dat Sy plan hier inwerking is en dat ons moet aa hou probeer vi ons bondeltjie vreugde. Aan al die wat steeds saam my glo, baie baie sterkte en ek weet sommer ons gaan nog almal een of ander tyd paja,a dril!

:heart: :heart: :heart:

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248528 by klippie
Hallo al die dames & welkom aan die nuwe dames!

Jammer ek is so skaars, dit gaan baie besig by die werk!

Bea, ek hou so super alles gekruis vir jou BFP, dit klink baie belowend! 8 Mei is om die draai :-)

Lagogies, wanneer toets jy?

Hoop julle het 'n lekker (kort) week!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248523 by Zarah
More almal

Bea, baie geluk met jou 3 embies! Die siklus het so vinnig gegaan.

Maretha, dis so lekker om weer van jou te hoor. Ek is jammer jy moet weer vir n Lap gaan. Ek haat die flippen goed! Maar die goeie ding is dat jy darem dan weet wat daar binne aangaan.

Laagogies, gaan jy nie piepie op die stokkie nie? Hou als gekruis en se gebedjie vir daai BFP!

Hi al die ander dames.

Ek is super lui na n heerlike lang naweek. Ons was by die kaasfees. Lekker ge-kaas en wyn (ek geniet dit maar nou want my tyd raak min). See toe gegaan, tyd met familie spandeer. Was sommer net lekker en ons gaan Donderdag weg tot Sondag.
Ek is nog op die Pil tot 5 Mei. Dan wag ons vir AF sodat die pret kan begin.

Volgens my berekeninge moet ek op CD3 (as als vlot verloop) in Pretoria wees vir die dag. Ek dink nou daar aan om die trip te kanseleer. Wat dink julle?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248519 by Maretha5
Hallo ElsieG,

Ai man, Baie sterkte-ek glo dis die regte besluit vir n laparoscopy, ten minste weet mens meer wat aangaan as die FS eers Daar binne gekyk het.

Laat weet vir ons hoe dit gaan?

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248518 by Maretha5
Hallo julle, jammer ek is so stil. Was Baie besig die laaste maand, maar dink en lees Elke dag al julle boodskappies!

Bea, dis wonderlik! Ek hou styf duim vas dat dit die keer vir jou werk! Wees rustig en Bly positief! Ek sien jy het assisted hatching gedoen? Wat is dit nou weer? Wonder maar net of ek volgende keer vir dit moet vra?

Lagogies, dis amper Tyd... Dis aaklig die Lang wag... Dink aan jou en hoop van Harte n positiewe antwoord. Ons soek weer n wonderwerkie hier. Pla die senuwees al?

Bytjie, hoe gaan dit? Hoe voel jy? Is jy al opgewonde? Wat se Gyne / FS? Lyk alles nog goed met babatjie?

Nella, enige nuus?

Zarah, ElsieG, Strikkie, NellaK hoe gaan dit?
Welkom al die Nuwe dames!

Ek is ook al weer oppad om vir n Laparoscopy te gaan. Ek het so n maand Terug erg pyn gehad, en FS dink dis weer endometriose wat optevlam het. So ek gaan 14 Mei in vir dit en hoop sommer die FS maak alles reg wat kan gedoen word daar binne.

Lekker aand!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248517 by Lagogies
Wow :woohoo: :woohoo: :woohoo: 3 embies terug is super fantasties!
Ek bid dat daar superglue aan jou beans is!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account