× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #248548 by Bea
Lagogies, dink aan jou vanoggend xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248545 by Lagogies
Tanya dis aaklig. Dink aan jou

Vir almal wat vra: ek toets more.....

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248542 by Tanya1
Dankie almal vi die drukkies....voel sommer beter om seer te deel!

Sterkte Nella...dis darem ma nie lekker. Big hug vi jou!

Zarah baie sterkte vi julle 3de IVF - ek glo dit gaan n rocking success wees en dat jy ook n BFP sal he binne kort.

Lagogies...jy ht ons almal hier saam jou opgewonde oor wanneer jy moet toets en ek hou my als vas vi n bondeltjie liefde uit God se hand!

Bea...ek glo alles sal goed verloop. Dis nogal vi my altyd die ergste om in tww te wees en ek het elke keer omtrent gesoek vi al wat n simptoom! Ek voel sommer baie positief dat jy binnekort daai bfP sal kry.

Ek en ML gaan nou maar vakansie hou tot Saterdag in di mooie Kaap en solank begin chat oor hu verder. Sal seker eers weer volgende jaar kan probeer, want dis mos maar n duur storie en verlof is mos ook maar beperk. Ons sal maar sien, net dalk is daar nog ietsie in my spaarvarkie vi nog n keer...

Mooi week vi al julle dames, dit voel so lekker om te kan gesels met mense wat weet hu dt voel!

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago - 12 years 5 months ago #248540 by Bea
Nella, ek is so jammer om te hoor van jou BFN. Ek hoop regtig die volgende siklus is joune en dat als wel is met jou man se SA.

Nunukie, geniet jou vakansie!!!! Rus lekker uit - en dan is als reg vir jou nuwe siklus. So bly jy voel so goed na jou LAP.

Tanya, my hart breek saam met jou - ek kan my net indink hoe groot die teleurstelling moes wees. Dink aan jou xxx

Zarah, voor jy jou oë uitvee, is jou derde IVF ook hier - third time lucky! Ai dis jammer dat AF nou so onvoorspelbaar is - dalk moet jy maar die trip kanselleer?

Lagogies, ek brand - wanneer toets jy?! FX FX

Klippie, sterkte by die werk. Gaan julle terug kom na die kliniek in die Kaap met julle volgende probeerslag?

Maretha, sterkte met die LAP. Hoop als word mooi uitgesorteer sodat jy reg is vir jou volgende siklus. Assisted hatching is waar hulle met 'n laser 'n verdunning in die embrio se "dop" maak sodat hy makliker uitkom en begin heg. My FS sê hulle doen dit gewoonlik vir vroue wat 40 is omdat hulle embrios se dopper harder is. Ons dit omdat dit nou al my vyfde IVF is.

ElsieG, baie welkom hier, sterkte vir jou lap ook. Dit is maar 'n baie "langdradige" proses en mens moet baie baie geduld hê - voel of mens altyd wag vir iets. Sterkte

Strikkie, dis nie lekker as mens se cycles so deurmekaar is nie. En gewig verloor is seker die moeilikste ding op aarde. Het jy al gekyk na Banting/Tim Noakes? Dit is spesifiek vir insulienweerstandigheid en behaal wonderlike resultate.

Hope, waar trek jy nou?

Sexy, hoe lyk dinge aan jou kant?

AFM: Blykbaar heg embrios met "assisted hatching" 'n dag vroeër so nou begin ek natuurlik al reeds van vandag af "uit kyk" vir krampies - LOL!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248537 by nellak
Hello almal.

Hoop dit gaan goed.

Bea dis fantasties jong!!

AFM...is vandag CD3. :( :( Het toe n saterdag aand begin spot. Ai my hart was seer maar ek hou maar moed. Ek is op my laaste siklus Fertomid 50mg wat ek more begin drink. ML gaan vrydag vir sy SA. As alles normaal by hom terug kom dink ek hulle gan n HSG doen. En dan wil ek vra of ons nie Femara moet probeer nie.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248536 by Nunukie
Hello almal!

Welkom al die nuwe dametjies. Shoe, ek moet nou omtrent boek hou van al die name en gebeure!

BEA! FXFXFXFX!!! Hier kom jou BFP!

Tanya - Jammer oor die frosties. God HET 'n groter plan. Ek glo dit met my hele hart en het al vele kere beleef dat SY tyd die perfekte tyd is...Stywe drukkie vir jou

Dames wat gevra het oor Pollyp en LAP! Die LAP is SO die moeite werd. Hulle het sommer klomp foute by my gekry. Volgens my FS kan 'n Pollyp 'n miskraam veroorsaak......


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
As ons terugkom, begin ek met Provera.....dan begin als weer..... :blink:

Dames, chat weer as ek terug is van vakansie. Julle almal is nogsteeds in my gebede! :heart: :heart: :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248535 by hope83
Tayna, ai ai dink aan jou. :heart: :heart:
Het self die afgelope 2 wke gewonder wat Sy plan is. Maar soos jy sê, ons gaan nog almal pajama drill doen. Net vas byt.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account