× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago - 12 years 5 months ago #248510 by Bea
Hi julle, net 'n vinnige update. Terugplasing was vanoggend - drie embrios: twee is graad 4 - een ses sel en een vier sel. Derde een het ons gister gedink het ophou groei, maar hy het weer bygekom vandag. Net graad 3 met drie selle - nie so hot nie, maar ons is bly dat ons wel drie gehad het. Assisted hatching is op al drie gedoen. Eerste beta 8 Mei

Lagogies, baie dankie. Jy toets darem nou amper!! Ek hou als gekruis!!

Nella, het jy nie gister getoets nie? FX FX

Bytjie, 12 weke merk verby!!!!!

Hallo al die ander en baie baie Welkom aan al die nuwe dames. xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248490 by Lagogies
Bea fxfxfx dat hulle mooi ssl groei

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248489 by Bea
3 eiertjies suksesvol bevrug :-)

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248484 by Lagogies
Strikkie lekker dat jy inloer. Hoe oud is jy?

Nella gaan jy sondag vir bloedtoets?

Bea jy is eggie machine! Well done

Bytjie. Gaan julle loer wat dit is? Soms kan mens pp 12 weke sien....

Welkom Elsie!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248483 by ElsieG
Hi almal!

Na 14 maande van getroude lewe en geen "BFP" nie, was ek onlangs gediagnoseer met PCOS. Ek het al vir 3 maande glucophage gedrink, maar die dokter sien nie dat dit regtig 'n verskil gemaak het nie en nou gaan ek 5 Mei vir 'n laparoskopie en 'n "ovarian drilling". Na die operasie gaan ek vir my eerste rondte Clomid. Ek is net bang my liggaam reageer ook nie op die Clomid nie. Maar ons sal seker eers moet wag en sien. O ja, die dokter vermoed ek het endometriose ook :(. Die ander medikasie wat ek huidiglik op is is Euthyrox, Femoston en ook Inofolic acid.

Ek volg al lank die forum en het besluit dat dit tyd is vir my om ook saam te praat. Ek hou duim vas vir almal! 2015 gaan ons jaar wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248478 by Strik*kie
Hallo julle

Long time..... sorry daaroor. Was bietjie dol en sommer net probeer afskakel van alles.

Welkom aan die nuwe dames!!! Hoop julle kry gou julle bfp's!!! Dalk is julle ons ander se lucky charms ;)

Hexy, wat se gynae?
Klippie het Af toe opgedaag?
Bea :woohoo: vlge bfp is oppad!!!!
Nella: FXFXFXFX wanneer POAS jy?
Bytjie... wow die tyd vlieg so vinnig.
Zarah, hoe gaan dit?
Lagogies.. gaan goed... hoop jy kry daardie bfp!!! Ek mis ook vir Lynkie, ek dink ek is die oudste hier :cry:
Slakkie waar is jy?

Hallo almal verder wat ek nie by name genoem het nie. Ek het so baie gehad om op te vang dat ek helfte alweer vergeet het. Maar ek dink aan elkeen van julle.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Lekker naweek vir almal!!!!! :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248476 by Bytjie
Nella, exciting times. Het jy al ge-POAS?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account