× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247443 by Lagogies
Klippie so bly die follies kom by

klippie ek sit op die oomblik in die situasie as ek die maand swanger word kom die baba Des en ek word 1 Des 40! So vir my is dit enige iets eerder as niks.
Ons is oor na ivf oor my ouderdom en die kanse op sukses grootter is. Maar ek het al bfp op iui gehad. Dit was net nie n sticky bean nie.

So ek hoop die iui doen iets. Want ivf sal ek elke 4-6 mnde kan doen want dis sooo duur.

update asb sondag. Julle is in my gebede.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247442 by klippie
Hallo moomie maters! Jammer ek was so stil, maar die afgelope paar dae was dol dol dol! :blink:

Bytjie, baie baie baie geluk! Ek wens jou 'n gesonde swangerskap toe vir die oorblywende 34 weke :woohoo: Hoe voel jy, enige simptome?

Lagogies :cheer: :woohoo: :laugh: whooppee vir jou KI, dis so awesome dat jy dadelik weer aangaan ten spyte van die terugslag. Was dit vir jou 'n moeilike besluit, of het jy net gesê lets do it :rock:

Nunukie, ek het nogal gebloei na my lap, en baie pyn gehad, veral in my skouers en sleutelbeen, maar alles sal regkom. So jammer oor die endo en poliep....kon hulle alles uithaal?

Hallo al die ander dames!

AFM: Wel, ek ry nou die afgelope 2 dae julle valley plat van hoek tot kant, dis vir my so mooi ek kan nie genoeg kry nie. Weet nie wat hier aangaan nie, maar al die plekke wat ek gebel het [ek dink dit was Twinks wat die lys gegee het?], was tjok en blok vol. Ek het toe darem 'n plekkie gekry, vêr van die kliniek, maar reg by die see, ek verkyk my aan die berg en strand, dis so mooi. My scans gaan nog voort, ek het ook vir profS ontmoet, wow, wat 'n ongelooflike nice en omgee dr, ek love love love hom! My follies werk nie heeltemal so lekker saam nie, maar ons maak vordering. Ek het
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

So dis my hele storie! Hoop julle geniet die naweek :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247439 by Maretha5
Ohhhh... Bytjie, dis sulke goeie nuus! Dit is so lekker om te hoor dat dinge wel uitwerk soos dit moet :-)

Dankie Bea, Lagogies! Ja, nog 2 slapies vir my voor my eerste toets... ek is maar benoud, maar vat dit nou maar soos dit kom.

Lagogies - Sterkte met die maand se IUI... ek glo dit sal goed gaan.

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247438 by Lagogies
Bytjie ek is so bly :)

Maretha net 2 slapies

lekker naweek almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247434 by Zarah
Baie geluk Bytjie! Geniet elke oomblik

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247433 by Bea
Bytjie, dit is die wonderlikste nuus ooit!!!! Jy maak sommer my hele jaar so ver!!! Ek is so verskriklik bly vir julle en gun daai babatjie absoluut vir julle. Nou kan jy regtig 'n bietjie ontspan en die swangerskap begin geniet. :heart: :heart: :heart:

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247432 by Bytjie
More dames, hoop dit gaan goed met julle almal.

Maretha, FX met die toets Sondag, gelukkig is daar nog net 2 slapies oor.

Lagogies, jammer oor die BFN maar sterkte met die KI en voorspoed met die meds wat jy vandag begin.

Nunu, bly die Lap het goed afgeloop, hoop jy word gou beter en dat jy sommer binnekort volstoom kan TTC.

Ek kan nou nie meer onthou waar die res op hulle reis is nie maar voorspoed met elke liewe dingetjie wat julle dames aanpak.

AFM - jammer ek was bietjie stil, maar dis maar net my manier van cope, my senuwees was gedaan. Was vanoggend by dr en alles lyk goed. Ek is vandag 6 weke en 1 dag en ons het die hartkloppie gesien en gehoor, dit was 136. Mense julle sal nie besef watter verligting dit was om daai doef-doef geluid te hoor nie. Ek en ML het elkeen 'n traantjie gestort maar nou is ek in die sewende hemel. Ek sien hom weer oor twee weke.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account