× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247626 by Zarah
Ja, ek verstaan nou. En as ons nie n BFP met die ou protokol kry nie, is dit makliker om geld by te spaar vir die duurder protokol.

Hoekom moet ons met sulke issues sit julle? Ander mense spring in die bed en 9maande later is daar n baba! :-(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247625 by Nunukie
Sorry, Sarah - ek weer glad nie 'n syfer mens nie

Ek bedoel, volgens die finansies...sal ek liewers 2 x keer probeer (wat ek kan bekostig) en het 2 kanse as om al my geld in 1 probeerslag te sit..sonder waarborg of hoop op beter resultate......(hoop dit maak sin?)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247624 by Zarah
Nunu, wat bedoel jy met "meer opsies"?
Jong die FS het in soveel woorde gese dat die resultate dieselfde gaan wees.
In sy woorde, in n normale maand sonder medikasie is daar so 5-6 follies. Die liggaam sal uit nature die grootste of sterkste follie laat groei en jy ovuleer hom. Met IVF laat die meds toe dat al die 5-6 groei.
So, as jy op sterker meds is, kan jy 20 follies het met 50% eiertjies wat bevrug waarvan net 5% normaal is.

Ek is n syfers persoon en dit lyk net vir my of ons maar nog n keer moet probeer voor ons my oorstimuleer...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247623 by Nunukie
Zarah - Shoe girl, moeilike keuse. Ek sal gaan vir meer opsies. Ek sal liewer 2 keer probeer as "hoop" op die onbekende, TENSY die FS kan bevestig dat daar bewyse is dat die nuwe meds beter gaan wees.....Sterkte met jou keuse

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247622 by Zarah
Hexy! Jong vrou, ek stem saam met jou man. Jy moet jouself oppas.

Hope, GS en Tygerberg werk nie dieselfde op koste nie. Tygerberg is eintlik deel van Vincent Palotti en hulle het vaste tariewe wat goedkoper asw GS is.

Hier is nog n dame, Andie, wat ook by Tygerberg is. Ai, ek onthou nog verlede jaar toe ons so die dae afgetel het vir ons 1ste afsprake. Dit voel soos n leeftyd. Wanneer jy eers aan die gang is, gaan die tyd baie vinnig. Ons stap die paadjie met jou.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247621 by hope83
Dankie jule, ja mei is om die draai ( :blush: ek is soos n kind en tel die slapies af). Ek hou my tone en duime en wat nog als vas vir n positiewe terugvoer van n dr af.

@ Twinkle, die kwotasie wat ek van gs gekry het is R11k - R15k

@ Zarah, klink my dis ma wat hul vra.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247619 by sexy~hexy
Hi almal

Dankie vir die boodskappies...het nogals seer vandag en is terug by die werk...so die sit en seer saam werk nie so lekker nie!

Klippie...ai vriendin...ek is regtig sooooo jammer!! Dit voel regtig mens probeer als, en dan dit. Wat moet mens dan nog probeer???

Zarah....ek kan ook verstaan hoekom jy confused is. Probeer mens iets nuuts of bly by die bekende....dit kan enige kant toe gaan...sit sommer twee kaartjies in 'n hoed en trek een LOL *grappie* Maar ai jong...sterkte aan jou ook!

Wil maar net se hoop julle het 'n lekker naweek....more gaan ek lekker naels en toonnaels gaan doen by my vriendin...en Maandag is die baas weer terug by die werk!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account