× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247413 by nellak
Jammer oor al die spelfoute! Dis hierdie foon!!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247412 by nellak
Hi julle. Wou net vinnig inloer en se ek lewa elke post maar sukkel bietjie met my foon en ek is heeldag besig om kliente te sien so ek kom nie uit by n rekenaar nie.

Gan okay met my is vandag CD17. Ek is baie moedeloos die afgelope tyd en baie depressed.

Lagogies, jammer oor jou bfn. Xx
Nunu, ek is bly als het goed gegan met jou Lap

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247411 by Zarah
Halo almal!

Klippie, kom update asb hoe dit met die follies gaan.

Nunu, ek is bly jy is ok. Ja, dis nou 1 goeie ding van die Lap. Hulle kan sien wat binne jou aangaan. Vat dit rustig.
Weet jy watter graad Endo hy gekry het?
Ek het nie juis bloeding na my operasies gehad nie en ek was gelukkig dat my siklusse presies dieselfde gebly het.

P.s. hulle se dat n mens baie vrugbaar is na n Lap...so miskien het julle nie eers KI nodig nie! B)

Waar is al die dames so stil?

Bytjie, wanneer gaan jy jou Babsie sien?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247409 by Nunukie
HI Almal

SHoe, almal is bedrywig.

Hoop dit gaan goed met almal....

Ek is terug by die huis na die LAP!!!

So, toe kry FS 'n Poliep op my baarmoeder en endiomitriose....OUCH!
Ek nie eens geweet wat 'n poliep is nie, maar nadat ek dit gegoogle het, sien ek dit is 'n tipe groeisel/gewas. Die FS het niks genoem dat dit kwaadaardig is of lyk of dat hy dit gaan toets nie. Hy sou seker genoem het as hy bekommerd was? Volgens Google is baie nie kwaadaardig nie, so ek is nie so gestress daaroor nie.
FS is baie bly dat ons besluit het om die LAP nou te doen. Die Endo en Poliep sou glad nie voordelig gewees het as ons KI wou doen nie.

Anyway, so ek is nou afgeboek tot 30 Maart. Ek moet myself STIL hou...baie moeilik vir my, maar ek sal probeer.

Ek het redelik pyn en ongemak, maar glo dit sal beter raak...

Hoe lank het jul bloeding gehad na die LAP? Ek wil net sekermaak...ek het nog bietjie bloeding..vandag bietjie meer as gister, maar niks MAJOR nie..

So, ek sien nou FS na 6 weke en dan lyk ons waar my siklus is en beplan die volgende KI.....

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247399 by Bea
Môre almal

Klppie, hoe lyk daai follies?

Maretha, sterkte

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247397 by Maretha5
Lagogies - gaan goed dankie.
Net bietjie angstig op die oomblik. Ek toets Sondag.
So bietjie bangerig, aangesien ek Niks swangerskap tekens het nie. Maar, ek skryf my maar daaraan toe dat dit nog Baie vroeg is.

Hoe gaan dit met jou?

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247396 by Lagogies
Klippie kom update asb.

maretha hoe voel jy?

Hello almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account