× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247605 by hope83
Halo jule, ek is nuut op die site en wil net sê n mens dink altyd jy is alleen, dat niemand sal verstaan nie. Maar soos ek lees kom ek agter n mens is nie. Ek dink nie n vrou se man verstaan regtig hoe dit voel as dit uitkom die probleem is by jou alleen en nie by hom nie.

Ek en my man is al 4jr en 6mnde getroud en het na vele dokters besluit om na Groote Schuur te gaan. Wil graag hoor by jule wat al deur al hierdie emosies is,ons 1ste afspraak is in mei en dan sal ons hoor wat di dr voorstel om te doen. Ons wil graag n IVF laat doen maar moet jy eers n maand op medikasie wees voor hul kan doen of wat. Ek het al baie opgelees oor die ivf prosedure self maar is geheel in n dwaal oor hoe n mens jou moet voorberei daarop.

Kan jule dalk raad gee asb. Ons het al so baie "nee's" en "ag probeer maar volgende maand weer" gehoor dat ek so negatief voel om net te probeer. Enige raad sal baie help :cry:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247603 by klippie
Hallo dames, ek loer net gou vinnig in - skuld julle 'n update :
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Dis vreeslik baie geld wat spadeer is, ek weet nie wanneer ons weer genoeg sal hê om te probeer nie :headbang:

Zarah, ek sou voorstel dat
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Maretha5, so jammer oor BFN! :heart:

Hexy, hoop jy voel gou beter!

Hallo al die ander dames! Geniet die langnaweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247598 by Zarah
Hi almal

Net gou vinnig (nou eers terug by werk).

Nunu, ek het nie dit ervaar nie. Vra asb vir Dr S. Mens moet maar versigtig wees.

Ek gaan nou in engels vir julle update. Hoop nie julle gee om nie. Ek het dit op n engelse forum gevra en kan nie weer als oor tik nie.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247596 by Nunukie
More almal

Ek het gou 'n vragie aan die dames wat al 'n LAP gehad het:

Daar is 'n gedeelte in my linker lies wat LAM / DOOD voel. ek bietjie GEGOOGLE en dit klink my party mense sukkel met dit na 'n LAP. Party se dit gaan weg en party se dit BLY?????

MAAR, ek het nou vir 2 aande ook redelik pyn in my heupe, maar net as ek le op die bed. Dis eintlik weird, want dit voel asof die pyn in die VLEIS is en nie in die been of spier is nie - maak dit sin?
Ek le nie deur die dag nie en ek slaap gewone ure soos altyd, so dit kan nie wees dat ek te lank le nie????

Het enigiemand al sulke pyn gehad? Ek kry niks oor dit op GOOGLE nie...

Hoop almal gaan 'n heerlike lang naweek he!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247593 by Bytjie
More almal.

Lagogies, jy's darem gou om die naweek hier te hê, ek moet nog eers deur hierdie dag kom jong. Jou KI is mos erens oor die naweek ne, voorspoed daarmee.

Hexy, hoop daai infeksie is baie, baie vinnig iets van die verlede.

Maretha, ek hoop die FS gee vir julle 'n lekker PVA (as daar ooit so iets is). Ek vat dit maar een dag op 'n slag, maar onder die omstandighede gaan dit redelik goed.

Zarah, jy sien ook mos jou FS vandag ne. Sterkte met die afspraak.

Nunu, is jy al gesond?

Bea, Twinkle, Chrizzie, Andie en al die ander wat nou met 'vakansie' is geniet dit.

Dames 'n lekker lllllaaaannnnnggggg naweek vir ieder en elk van julle.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247590 by Lagogies
Sterkte Hexy! Hoop jy is gou pynloos...

zarah ek wag vir update oor jou pva

AL DIE ANDER- GENIET JULLE NAWEEK

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247587 by sexy~hexy
Hi almal...

Ek loer ook net gou so vinnig in...

Maandagoggend opgestaan, naar met snaakse pyn aan my regter sy. Gaan toe gou voor werk ongevalle toe, kort storie, moes Kby toe, moontlike niersteen. Gister CT scan gedoen, als het reg gelyk, geen nierstene. Maar ek het nogsteeds hel seer met 'n afskeiding (bloed in die urine). Teruggekom vandag en sommer weer dadelik die dokter by die ongevalle gaan sien wat my verwys het Maandag, nee dis teken van infeksie, simptome van blaasinfeksie. Nou is ek maar op pynpille en antibiotika. Hubby is nie baie tevrede nie, hy voel hulle moes my opneem en monitor. So ja, more terug werk toe met pyn en al :(

Maretha...jammer om te hoor oor die BFN.

Klippie...geniet die Kaap en sterkte met jou siklus!!

Hallo aan al die ander dames :)

Lekker aandjie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account