× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247580 by Maretha5
Hallo julle,

Hoop julle sien ook uit na die lang-naweek soos ek. Dis tyd vir 'n bietjie ontspan! Jammer ek was so stil, moes eers vrede maak met die teleurstelling van BFN. Maar, nou is my kop weer reg. Ek sien die FS more, om te kyk wat die PVA is. Ek leer ook elke slag uit 'n teleurstelling dat dit sal gebeur wanneer die tyd reg is. :kiss:

Bytjie - hoe voel jy? Hoop alles gaan nog goed aan jou kant?

Zarah - Sterkte vir more!

Nunuki - Voel jy al beter?

Lagogies - Sterkte met die Follies!!! laat weet hoe dit gaan.

Bea, Klippies, Nunukie & Chrizzie... hoop alles verloop volgens plan. Ek dink aan julle almal.

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247539 by Lagogies
Zarah sterkte v more

nunu bly jy is beter. Soos iemand gese het nou gaan jy super vrugbaar wees. Hoop die maand is daar n persentjie

Nou ja ek is seker more verdwyn almal v die lekker langnaweek. Geniet dit

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247530 by Nunukie
Hello almal

Matetha, so jammer oo rou BFN. Daar is nie woorde wat mens kan troos nie. Stywe drukkie vir jou

Lagogies, sterkte vir die KI wat opkom...FX FX FX

Zarah, sterkte vir jou FS afspraak Donderdag.

Klippies, ja jong, ons Kaapstad is die BESTE!

Bytjie...ek kan net imagine hoe dit moet voel om daai hartklop te hoor...dis my wens vir elke vrou op die forum...daai hartkloppie.....

Wel, met my gaan dit "goed". Bloeding het gestop en ek het nie regtig veel pyn nie. Net nou en dan bietjie ongemak / drukking / trek gevoel....weet nie regtig hoe om dit te beskryf nie. Ek weet nie water "stage" endo hul gekry het nie. Al wat hy gese het was dit was orals versprei....? Ek sien FS weer 12 April en sal hom dan vra.
My dieet gaan maar stadig. Ek het 3kg opgetel net van die LAP, maar hul se dit weens die vog / gas wat hul jou mee opblaas. Dit het my nou die hele week gevat om 2kg van die 3kg te verloor...ai1

Sterkte aan al die dames vir die res van die week....julle almal is in my gedagtes en gebede...en weet net dat Onse Vader die meesterplan beheer en Hy is Almagtig!!!! Sy plan is PERFEK!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247520 by Bea
Môre dames, hoop dit gaan goed met julle almal.

Klippie, aspirasie is seker vandag? Ek dink aan jou en hoop julle kry mooi eiertjies!

Zarah, hoop dit gaan goed met jou geselsie by die FS Donderdag. Dalk is ek en jy volgende maand saam op die trein? Dit sal lekker wees :-)

Lagogies, groei follies groei - hoop daar is mooies Donderdag. En ek hoop jy kry daai verjaarsdagbabatjie.

Haai Chrizzie.

Hallo Twinkle, Maretha, Nunu, Zettie, Bytjie, en al die ander.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247487 by Zarah
Good luck Lagogies. Dit is altyd beter as jy weet jy doen iets.

Ek sien ook FS Donderdag om te gesels oor "whats next".

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247484 by Lagogies
Hallo daar

Vir almal wat vra. Ek gaan Do vir folliescan. So KI sal seker saterdag, sondag of maandag wees.

Die hormone maak die siklus so flippen vinnig

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247480 by Chrizzie
Dink aan jou Maretha!

Hallo aan al die ander dames! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account