More almal
Bea, ek dink ook sterk daaraan om sommer 2 siklusse af te vat. Daar is so baie vakansie dae en lekker events wat voorle. Kan dit maar net sowel geniet.
Dis amazing hoe vinnig ons lysie langer raak. Jy op IVF#5, ek op IVF#3.
Bytjie, hoe voel jy? Al enige morning sickness?
Klippie, hoe gaan dit?
AFM: Ek het n paar dieet veranderinge gemaak. Brood en aartappels heeltemal uitgesny. Ek eet ook nou al n week lank elke oggend n ommelet. Mense, dit raak nou net te veel om elke oggend eier te eet! LOL! Ek gaan vanmiddag by die healthshop kyk vir glutten free pap of iets. Verder is dit nogal maklik om middagete en aandete aan te pas.
Julle moet lekker dag verder het
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.