× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #247348 by Chrizzie
Hi Almal

Jammer ek is so stil!

Lagogies, so jammer om te hoor! Drukkie vir jou!

Ons doen so "half" homeplan, so ek het nie vee nuusl nie. Ek lees elke boodskappie en dink aan elkeen! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247347 by klippie
More dames!

Lagogies, so jammer oor die BFN :headbang: Is nie dalkies te vroeg nie? Kan jy nie oor 'n dag of 2 weer gaan toets nie? Miskien het jy 'n laat impanter?

Hallo al die ander dames!

AFM: Was vir my CD8 scan gewees. Net 2 follies :cry: :cry: :cry: En 'n klomp kleintjies wat hulle nie eens gemeet het nie :cry: Baie teleurgesteld. Ek kry gewoonlik darem so 10. Ek moet oor 2 slapies weer gaan scan, hopenlik het die ander follies bygekom. (Weet nie of dit moontlik is nie).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247332 by Maretha5
Hallo Julle,

Ek is nou so 5dp/5dt so ek moet Sondag gaan vir my eerste bloedtoets. Vreeslik angstig, maar hoop maar vir die beste. Probeer maar positief te bly.
Heksie - ai man, hoop die pyn is gou beter.

Lagogies, ek is so jammer om te hoor. Ek huil sommer Elke keer as ek sulke Slegte nuus hoor. Dis hartverskeutend... Maar moet NIE op gee nie!

Zarah, hoe gaan dit? Ja, dis jammer die fertiliteits behandelinge is sooo duur. Ons is nie so gelukkig soos ander lande wat daar oor betaal nie. Maar as dit wel positief is... Onthou net, Elke keer wat jy probeer is dit n stappie nader. Baie sterkte.


Twinkle, dis goed van die korter siklus. Met al die hormone wat ek die afgelope twee jaar gebruik is myne ook nou baie meer gereeld - amper 28 dae elke maand.

Klippie, hoe gaan dit?

Bytjie, is jy al opgewonde oor die sonaar?

Lekker dag almal!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247331 by Twinkle
Ek wou se dit het nie vir my reg geklink nie hoekom gaan n FS of gynie "duisende" vra as n vroedvrou of suster dit "verniet" doen..

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247330 by Zarah
Bea, ek het al die single dose gekoop en dit het nie gehelp nie. So ek is nou maar weer terug by die outydse medaspor roompies.

Twinkle, ek het al gehoor gynies doen dit maar nie susters of vroedvroue nie. Soos Bea se, sal ek ook bietjie versigtig wees want die kateter moet tot binne jou baar.

Bytjie, hoe gaan dit met jou en babsie?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247329 by Twinkle
OOO :blush: :blush:

Ek het in my derm kanaal candida gehad so 2.5jaar terug... En as ek so na die Tim Noakes dieet kyk is dit min of meer wat ek gevolg het om dit "dood" te maak ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247328 by Bea
Twinkle, ek twyfel sterk. Die FS druk tog 'n tipe kateterpypie binne in die baarmoeder - jy moet 'n kundige wees om dit te kan doen. Ja sekerlik kan 'n vroedvrou of suster sperm bloot in die vjay inspuit, maar om 'n kateterpypie deur die baarmoeder te druk en op die regte plek te posisioneer - op 'n sonar met die hulp van 'n suster, is tog 'n "mediese prosedure".

Twinkle, ek weet nie watter tipe nie, maar ek was laas jaar by die FS vir 'n natsmeer en hy het dit amptelik gediagnoseer, so dis fine om elke keer Canesta te gaan koop - net 'n enkele applikasie (pil). Was laas so embarrasing by die FS - hy kyk en sê "ja nee eina dit lyk sommer seer" Oh my word!!! :blush: :blush:

Sexy, is dit pyn al beter?

Zarah, hoop joune is gou beter, ai tog! Die "single dose" werk nogal vinnig.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account