Ek is regtig jammer. Ja jong, geld is maar n storie.
Ek is ook op n breuk. Sien die FS die 20ste vir PVA. Ek het intussen navorsing gedoen oor vitamiene en is op die oomblik op B6, follic acid, royal jelly en omega 3. Op die ander forums vat die dames CoQ10, Staminogro en Pycnogeno ook nog by! Dit is BAIE pille en BAIE geld... maar ek wil my kanse verbeter vir n volgende keer.
Ek het ook begin rond snuffel op iinternet oor donor eiertjies. Dis ook nog n K@Khuis vol geld wat ek nie het nie!
Ai, ons moet maar net moed hou.
Wanneer sien jy FS? Miskien werk daai IUI vir julle.
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.