× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #246586 by Slakkie
Hi almal.

Waar kan ek ook sien hoe het Andy gelyk?

Hoezit Strikkie? Ek was lank van moomie af. Wat is jou planne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246585 by Zarah
Hi dames

Jammer ek is so stil. Ek is baie besig by werk.

Strikkie...Uhm...miskien is daar n woderwerkie wat wag vir jou? POAS! :evil:
Speel net. Ek dink my POAS obsessie het nou ook al verdwyn. Daai 1 streepie maak mens net te depressed. Ek het nog nooit weer aan n stokkie geraak na my IVF nie.

Bytjie, sterkte met scan. Ek hou altyd Lilletts Intimate wipes in my sak sodat ek my muis so biekie refress voor ek FS toe gaan (veral vir daai aaklige CD3 scan)

Hexy, is jy swanger? Ek was by homeopaat maar het net 1 maand sy druppels gebruik want to begin ek met IUI's.

Andie, Lagogies,Twinkle, zettie, Lynkie, Nunukie, Klippie, AL my TTC veteraane! Stywe drukkies! :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246583 by Strik*kie
Hallo

BEA ~ FXFXFXFX!!!

Bytjie ~ sterkte met die scan...

Nunukie ~ sorry oor AF :( Maar bly jy het nie lang siklus gehad nie. Hoop die vlge 1 is +++++++.

Lagogies~ hahahah dis snaaks, kan net dink wat daardie dr vir sy vrou vertl het die aand :silly:

Lynkie, ek dink ek en jy gaan dieselfde paadjie stap, maar ek sukkel nog met die idee. Sterkte met jou besluite en hoop jy kry iemand awesome om te skenk. :heart: Dis die moeilikste pad hierdie, dis soos rollercoaster ride.

Klippie, hoop jou AF speel nou mooi saam vir jou groot stap!!!

Hallo Twinkle, Hexy (ek slaat noublonde met jou aanmerking van baba is meisie :huh:
Zarah ~ hoop jy voel gou weer beter. :heart:

Andie ~ jy het so mooi gelyk met jou troue, ai tog sterkte met die huissoekery - maar dis dalk die hele nuwe begin van goeie dinge. :rock:

Hi almal wat ek nie genoem het nie.

Ek wag vir AF in spanning....... tik tok tik tok.... moes al Maandag begin het maar my goed is nou so deurmekaar, laasmnd net 23 dae cycle gehad die maand maak ekstra dae weer op vir dit :headbang: :headbang: :headbang:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246582 by Twinkle
Bea - :heart: :heart: :heart:

Bytjie - jy gaan so ampertjies vir jou scan... kan nie wag om te hoor hoeveel follies daar sit nie .... kom laat weet sodra jy terug is asb...

Hallo al die ander dames

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246579 by Nunukie
More almal

Shoe, die week het begin met 'n BANG by die werk en toe besluit AF om ook te kom kuier :S

Ek is eintlik bly dit het begin - ek nie weer kans gesien vir 'n 60 dae + siklus nie.

Bea, ai, kom ons hoop dit raak sommer gou MORNING SICKNESS!

Twinkle, bly julle het nou 'n PVA! Dit help mens gewoonlik om bietjie rustiger te raak.

Julle almal moet sommer 'n lekker gatskop dag he!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246576 by Bytjie
More almal,

Ek wonder wat dr sal maak as ek met 'n beblingde dosie voor hom moet lê :silly:

Lagogies, hoe lekker lag ek nou vir jou grappie.

Hexy, ek stem doen dit, mens kan ook nie elke jouself te na kom net om ander tevrede te stel nie.

Bea, nog net 5 slapies........................

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246572 by sexy~hexy
Hi almal

Lagogies, ek het omtrent nou lekker gegiggel...dalk moet ek my moemfie ook glitterize vir my gynie afspraak, dan vergeet hy van die gewig speech :lol:

Bea...fxfxfx....jy moet net visualize hoe daai follies groei ne!!!

HI aan al die wonderlike dames....dis ALMAL wat hier is, ek kan nou nog nie name onthou nie LOL

Wel....ek het gesulk en sulk nogsteeds...maar ag wat...ek moet myself maar weer positief kry.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Gynie afspraak oor 2 weke....gaan intussen 'n homeopaat kontak. Was iemand anders al by een?

Die wat skype het, laat weet my, dan add ons mekaar daar :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account