× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

10 years 4 months ago #272503 by joo~ste
Hi Zettie!!!!
:cheer:
Lekker om weer van jou ook te hoor! So, jou asjas het op 30 weke opgedaag! Klein rakker! Wat het hy geweeg? Julle reg om weer te probeer vir nr. 2?

TanyaS
Baie geluk ! So, bly dat ek 'n bump--buddy het! :lol:
Ek is nou 4w2d - gaan sommer nou 'n ticker oplaai.

Hier by ons is daar net Pathcare en hulle is so vol nonsens met bekendmaking van resultate. Ek moet wag tot die volgende dag sodat die FS (wat in Bloem is) dit kan bekend maak aan my. Ek moet more weer gaan vir bloed en dit sal beteken dat ek dan eers Maandag sal weet. Wat 'n laaang nwk!
Intussen pieps ek op die digitale stokkies om self te sien dat ek vorder. Het vanoggend 'n 2-3 weke gekry. Gister was ek nog 1-2 weke.
Ek is ook paranoid (na die 3 x miskrame wat ek nou gehad het)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272502 by zettie
Hello julle shoe hoe kom al die geselsies hier nou terug na my toe.

So bly vir julle en sticky dust vir julle.

Kan nie glo my Kabouter is al amper 14 maande oud nie voel soos gister wat hy sy opwagting gemaak het lekker voorbaarig op 30 weke.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272501 by TanyaS
Jooste doen jy deur lancet jou bloed toetse? dan kan jy net hulle mobile app oplaai en sommer dadelik jou resultate kry sodra hulle dit oplaai. Jy benodig net jou MRI nommer van hulle af wat hulle vir jou leer gebruik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272500 by TanyaS
Baie geluk Bea en Jooste!! Hoop vir sticky beans :)

Ek is nou so net oor die 5 weke, my beta's het mar laag begin mar my gynae is tevrede want dit verdubbel darem. dit was dinsdag so 308. hopelike kry ek vandag weer n goeie telling.

Ek is so vrek bang iets gebeur, ek het met my dogtertjie op 8 weke begin bloei en haar amper verloor, so ek is baie paranoid.

Bytjie, neer meer so lank vir jou nie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272499 by joo~ste
Klippie!!!!!!!!!!!!!!!!!
:laugh:
My liefste mens!!! Waar kruip jy weg???
Ek het so oor jou en slakkie en SexyHexy en al die ander al gewonder!!!

Bea
Ongelooflik! Ek het met my IVF in 2012 ook net 3 follicles gehad. Net 2 eiertjies is gekry tydens die ER. Altwee het mooi bevrug, maar net een het aangehou groei - die ander outjie het nooit eers begin verdeel nie. Dit was dan ook agv my swak reaksie op IVF destyds en die vele miskrame nou dat ek op DHEA gegaan het die laaste 6 weke voor hierdie BFP.
Watter maak DHEA het jy gebruik? Dosis?

Ek is so bly vir jou! En dit is die ding van hierdie pad wat ons stap. Niemand weet juis wanneer om op te hou nie? Kyk nou net.....eers by jou 13de IVF!???

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272498 by klippie
Bea, baie geluk! Ek is so bly vir jou! En Jooste en Bytjie!

Ek lees nogal so nou en dan die posts op hierdie thread - so bly ek het kom inlog vandag vir hierdie goeie nuus!

Hoop julle het geseënde swangerskappe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272497 by Bea
Ek het net drie eiertjies gehad - ten spyte van die DHEA, maar dis gedeeltelik as gevolg van die "afregulering" met Zoladex na my lap - ek was vir drie maande in menopause. Maar die FS glo hierdie afregulering kan dalk juis die rede wees hoekom ek wel nou 'n BFP gekry het - mens sal nooit regtig kan sê wat het hierdie keer reg geloop nie.
Van die drie eiertjies het net twee normaal bevrug. Teen dag vyf was een 'n vroeë blastosist en een was 'n kompakte embrio / marula, so altwee was bietjie agter.

FS het voor die siklus gesê my kans op sukses met hierdie IVF is minder as 10%, maar dat hy voorstel ons doen nog een laaste siklus met my eie eiers voor ons aan beweeg na donor eggs. Beslis gelukkige nommer 13! Ons is ook hierdie jaar 13 jaar getroud!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account