× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246538 by Bea
Klippie, bly als is gereël vir jou IVF - yay, ek soek maatjies!

Twinkle, great vir jou nuwe PVA. Vat dit nou rustig die volgende ses maande en sterkte vir die gewig verloor.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hallo al die ander dames: Zarah, Bytjie, Chrizzie, Andie en almal.

AFM: Was gisteraand heel aand, heel nag en vanoggend naar. Ek weet dit is waarskynlik net die newe-effekte van die progesteroon (ek gebruik Utrogestan). Boobs nog bietjie seer - ook effek van progesteroon. Ek het in die nag erge endo pyn op my eierstokke gehad, veral links - my "probleem-kant". Ai, nog ses slapies...

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246537 by Twinkle
Klippie - ek hoop regtig dat CD3 in die week is vir jou ... dit sal darem maar baie help en beteken as jy nie die stress hoef te he van op en af vlieg nie .... STERKTE girl

En net gister weer besef ons is in baie goeie hande jy is nie net n nommer nie !!! Ek en FS baie lekker gesels gister en is so gemaklik met hom ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246535 by klippie
Hallo dames!

Bea, ek skreeu al die pad vir jou embies om te groei en dat jou beta Maandag GOEIE NUUS sal wees xxxx

Aan al die ander dames: hallo! Jammer ek doen nie nou personals nie, maar ek belowe ek lees elke liewe post :-)

AFM: Wel, ek het nou my plan vir die IVF by die kliniek gekry. Ek moet die kliniek bel op CD1. Ek kan op CD3 by my eie gynie scan, en hoef eers CD8 na die kliniek te gaan. Ek sal later die suster bel - my gynie werk nie oor naweke nie. So as CD3 op 'n naweek val, sal ek in elk geval na die kliniek moet gaan.

Hoop julle het almal 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246534 by Twinkle
Hallo julle - hoop dit gaan goed met elke liewe een van julle

gaan baie vinnig en kort wees - Lynkie so JAMMER om te sien van die donor eggs. Ek glo en vertrou dat iemand oor jul pad gaan kom waarmee julle gelukkig gaan wees as skenker.... BAIE BAIE sterkte liewe mens.

BYtjie - GROEIIIII FOllies GROEI !!!

Bea - dink nog elke dag en minuut aan jou .... STERKTE en ek hoop sommer vir n tweeling.

Andie hoop dit gaan goed en dat jou siklus gou uit gesort sal wees

Zarah sterkte pil amper verby

AFM was gister by FS .... gaan vir eers aan op Fertomid en Homeplan 3 maande fertomid een maand af dan weer 3 maande Fertomid indien ek in die 6 maande nie swanger raak nie gaan ek weer FS toe.
DIe rede ho0ekom ons dit weer doen is agv van my ouderdom dit is aan my kant en omdat ons eintlik van die begin af gese het ons gaan nie KI en en nie. FS se ook hy weet nie of KI gaan help nie want ML se toetsies is alles "excellent" en hy weet ek ovuleer - hy vermoed dit is dalk net die buise wat bietjie skeef le ( lw dit is in my taal verduidelik) EK is baie rustig hieroor en gaan nou sommer 2 maande geen meds vat bietjie gewig verloor en dan weer volstoom begin met Fertomid het reeds 3 maande se pille gekry.... !!!

EK moet hardloop gesels weer later...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246532 by Lynkie
Hallo almal,

Bea, ek dink aan jou in die 2ww. Dit was vir my amper altyd die moeilikste tyd.

Andie, donor eggs is voorgestel oor my lae response op meds en my ouderdom... ek is 41. Ek hoop julle kry gou 'n nuwe huisie.

Zarah, ek hoop die sinus klaar gou op. Jou BFP kom al nader :)


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Bytjie, sterkte vir môre se follie scan.... en raak nou 'n besige bytjie tussen die lakens :laugh:

Crizzie, klink na 'n baie belowende siklus as AF sommer vanself opdaag. FX met die Fertomid.

Hi Strikkie, goed om van jou te hoor. Ek dink baie aan jou, ... Sterkte vriendin.

hallo al die ander... Klippie, Hexy, Lagogies, Nunukie. Twinkle, Slakkie, NellaK, Zettie.. jammer as ek iemand oorslaan..

Lekker dag :heart:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246525 by Bea
Zarah, hoop jy voel gou beter! Lyk my ons almal loop deur onder 'n somerverkoue - aaargh. Yay, een van die dae begin jy met IVF!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246523 by Zarah
Hi dames

Bea, eks bly jys rustig. Hierdie siklus is joune!
Andie, jammer om te hoor van die huis. Trek is darem n k@k storie. Vat dit so, jou korter siklus bring jou vinniger nader aan PVA.
Lynkie, eks jammer jong. Het jy iemand vir donor eggs?
Chrizzie, ek hoop die pille bring n groot surprise vir jou.
Bytjie, groei follies, groei! Ek bid dat jy die mooiste follies ooit die maand sal he.

Al die ander, wees gegroet.

Ek het laas week in pretoria begin sleg voel van sinus en dit raak net erger. Apteker se ek moet Dr toe gaan. Maar ek begin more met klas. Ek maak Woensdag klaar met Pil dan wag ons maar vir AF. Ons het n heerlike naweek by avalon springs gehad maar nou wil ek net beter voel. Dis n ge-nies en hoes en snotterasie! Eeuuuwwww!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account