× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #246569 by Lagogies
Bytjie jy laat my nou aan n stoute grappie dink....

Die mamma gaan vir haar jaarlikse gyne ondersoek en was gougou voor doe afspraak die middag. Die dokter kry so glimlag maar hou die ondersoek vreeslik professioneel. Toe sy uitloop by die spreekkamer se die dokter sy hoef regtig nie soveel moeite te doen nie. Sy verstaan nie mooi hoekom die dokter nou so iets se nie, maar laat dit daar.

Die aand toe sy gaan bad sien sy haar hele waslap is vol blinkertjies, want haar dogtertjie het haar waslap gebruik om die blinkertjies wat uitgeval het op te veee. :blush: :blush: :blush:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246561 by Bytjie
Klippie, Bea is 'n bang gat as dit by POAS kom, :P

En dankie julle almal vir more, ek kom update sodra ek terug is by werk. My afspraak is vir 12:00 (weet nie hoe die moemfie al teen daai gaan ruik nie en nou's dit nog so vrek warm ook in die Paarl :tmi: , moet seker maar 'n ou wasdingetjie insit ne :dry: )

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246559 by klippie
Bytjie, sterkte met jou follie scan môre :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246557 by Bea
Klippie, ek het nie die GUTS om te POAS nie!!!!

Bytjie, groei follies groei!!

Thanks Twinkle!

AFM: Kan nie glo dis nog 6 slapies nie.... dis erg :swear: :cry: :woohoo: :laugh: :angry:

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246556 by klippie
Bea, gaan jy bietjie kroek en voor Maandag al POAS?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246543 by Bytjie
Goeie more dames,

Bea, yay nog net 6 slapies dan kry jy die wonderlikste nuus ooit!

Klippie., nou skree ons weer vir jou AF dat sy mooi gedra en kom wanneer sy moet kom.

Lynkie, ek hoop een van hulle bied aan. Ek sal met graagte van myne gee maar hulle is self oud :S

Zarah, hoop jy voel gou beter. Jy moenie nou kom staan en neuk met siektes nie jou IVF is om die draai.

Twinkle, jy klink sommer baie beter, bly als het so goed gegaan by die FS. Hoekom het jy nie oorgegaan na Femara toe nie?

Andie, hoop die huis soekery is nie te veel van 'n pyn nie en dat julle gou iets sal kry.

Julle ander moet ophou stil en skaars wees.

Lekker dag verder.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246542 by Twinkle
Bea :heart: :heart: :heart: :heart: mag hierdie newe effekte binne kort oorskakel na swangerskap simptome .... 6 slapies - ek tel saam met jou af en Bid vir jou BFP maandag - met n 5 x GOEIE HOE BETA !!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account