× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126247 by Beertjie
Charlaine jammer ek vra jou, bly julle by jou male?
Ek sou al lankal my mond gespoel het en hom belet het om my kind te sien as hy my waardes nie respekteer nie..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126245 by Lia
Beertjie, toemaar, ek gaan ten minste op Vrydae 13h00 huis toe, so as ek so besig is, is dit nogal lekker om vroeg te loop op 'n Vrydag. Baby City het nie die kleur gehad van die een wat ons wou he nie, maar ons het hom bestel, wag nou vir dit. Ons het besluit op die Chelino C3, klink of die mamma's wat dit gekoop het gelukkig is en hy slaan lekker plat op, die Graco oukies is te groot, en hy word 'n stroller ook ens. ens. ens. Ons het na 'n hele klomp gekyk. Het julle al gekyk daarna?

Ankies, daar se Karin wat ek dink.

Shame Charlaine, ek ken nou nie die wet so goed nie, so kan nie help nie, jammer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126244 by ChaNa
Beertjie dit werk nie so met my pa nie. Hy se hy sal doen met my kind wat hy wil wnt sy is op sy erf en as ek dit ni like ni moet ek my goed vat en loop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126242 by Beertjie
Julle waar kan 'n mens tweedehandse stootkarretjies koop, of sou julle dit nie aanbeveel nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126241 by ChaNa
Beertjie ek gebruik nou 1 doek 'n dag hehe.. Is darem maar lekker as hulle gepotty train is. En sussie het dit vanself gedoen.
Syt die een sondag oggend wakker geword self haar doek uitgetrek en gese mamma ek wil piepie, het haar toe toiler toe gevat syt gepieps en dit was toe dit. Nooit weer doek of iets nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126240 by Beertjie
Ai Charlaine dis sleg! Ek glo nie hy kan jou weg jaag nie, jy kan hom dan gaan aankla. Ek se elke ouer het sy kans om sy of haar kind op te voed soos hulle wil. Jou ouers het hulle kans gehad nou is dit julle beurt. Wees ferm oor jou besluite dis jou kind.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #126239 by Goggatjies
Ja karin, ek hoop ook so - hehe
Dis tyd om boeta te potty train

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account