× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126262 by Goggatjies
Beertjie waar bly jy?
As jy naby genoeg is kan jy my waantjie leen en snug en safe wat by die waantjie pas.
En dan later kan jy 'n stroller koop, hulle is nie te duur nie
Ek dink onse is a graco, ek sal moet gaan loer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126261 by Beertjie
Ons het soveel uitgawes met die dokters en die bevalling waarvoor ons moet spaar dat ek probeer sny waar ek kan, sou ook graag 'n mooi stootkarretjie vir klein peanut wou he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126259 by Cornel
Dankie Anje!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126256 by Goggatjies
Charlaine dit is baie moeilik.
Het jy 'n kontrak?
As jy praat van union, word daar enige fooi van jou salaris afgetrek vir die union. AS jy nie die fooi betaal nie, is jy nie deel van 'n union nie.
Jy kan dan by solidariteit gaan aan sluit.

Laat my weet of jy 'n kontrak het, en dan praat ons verder.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126255 by Beertjie
Ja Anje 'n prentjie sal nice wees.... Wat kos so 'n stootkarretjie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126254 by Lia
Cornel, ek sal nou nou een soek en hier paste.

Beertjie, ek het gehoor mens kan op gumtree en junkmail ens. koop, maar ek is bietjie skrikkerig daarvoor. Ek het hier op moomie een gesien en toe gaan kyk daarna, maar ons het besluit om maar 'n nuwe een te koop vir ons 1ste kind. Ons het nie veel ander groot goed om te koop nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126249 by Cornel
Hi Anje,as jy 'n prentjie van die stootkarretjie het,sal jy hom asb hier kom post.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account