× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126217 by ChaNa
Ek stem morgan pampers is geneig om baie na piepie te ruik so ek like dit nie meer nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126216 by Morgan
Pampers active is vir my ok hou net nie van die gel nie maar hy het nog glad nie gelek nie. Die pampers active hou ek niks van die dit pas nie lekker vir Carli nie, en dit gee vinnig daai piepie reuk af

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126213 by ChaNa
Beertjie

Ek was 'n obsessed mamma toe Kylie gebore is wou net alles van die beste gebruik, maar laat ek vir jou se dis sommer 'n k@k storie.
Ek het toe al Huggies gold gebruik, baie goeie doek.
Cuddlers - Ek like hom wnt hy is goedkoop en werk net so goed met Kylie soos die ander doeke.

Kylie dra ni meer doek nie net ini aand as sy slaap so ek koop nou net cuddlers wnt sy dra net 1 doek 'n dag, so gani di duurste koop nie.
Onthou ook net hulle trek daai doeke deur hulle alie en alle doeke is dieselfde. Ek stem saam tienks die pampers het 'n snaakse gel wat baie papperig voel as hy bietjie vol raak en hy stink ook baie so dis nie lekker nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126212 by KarinM
O vrek Tienka - nou maak jy my worry.. ek het nogal 'n hele paar pakke Pampers Active gekoop! En ek wou nie want in die verlede het ek ook niks daarvan gehou nie, maar my vriendin het gese dit werk so goed vir haar! Eish.. sal maar moet sien en dan dalk gaan probeer omruil as dit ook soos joune maak.

Beertjie ~ in my opinie, is die Huggies Gold, wel, GOUD! Dis sowaar 'n fantastiese doek, bietjie harder ja, maar seel vreeslik mooi en absorbeer great!
Die Pampers Sleep & Play (oranje pak) is ook baie goed. Ruik ook lekker na Chamomile, hehe.

Newborn sal ek ook Huggies gebruik, dis lekker sag. Die hospitale gee 'n pak Pampers gewoonlik saam met jou pak goed wat jy daar kry, so sal maar sien, solank dit sag is sal ek dit ook dan gebruik vir newborn.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126207 by Morgan
Hello Almal

Tienks hoop demon is ok... lyk my die veearts maak goed geld uit jou die maand. Hoe gan dit met shayne en die skool?

Beertjie eks n huggies dry comfort fan en dis n plus dat die die goedkoopste doek is!
Ek het ook so vroeg begin colostrum kry en dit was so erg ek moes breastpads dra.... en toe Carli kom was daar skielik niks!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126206 by Beertjie
Thanks tienka, ek doen maar eers my huiswerk voor ek koop, en wie beter om te vra as die mammas wat al daar deur is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126200 by Tienka
Beertjie, ek gebruik 'n mengelmoes van doeke op die oomblik, maar hier is my terugvoer:

Pampers Active - hou glad nie daarvan nie, die doek maak 'n bol tussen sy bene en die gel is so papperig

Pampers Sleep en Play - beter as die active, ek hou daarvan

Cuddlers - nie 'n mooi doek nie maar ek hou daarvan, dit het nie gel in nie en absorbeer goed

Huggies Dry Comfort - het eers nie daarvan gehou nie, maar het my mind gechange, dit het ook nie gel nie - gebruik dit deur die dag

Huggies Gold - uitstekende doek in my opinie, ek hou nettie van die prentjies nie.

Newborn het ek Huggies gebruik, Pampers Premium in my opinie stront en Pampers newborn is nicer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account