× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126189 by Beertjie
Nog 'n gagga vragie?

Ek het al op 15weke begin kolostrum produseer, is dit normaal om dit al so vroeg te kry? Smeer julle preggi girls al iets aan julle borste? Is daar iets wat 'n mens kan doen om meer melk eendag vir die baba te kan produseer? Enige van julle wat dalk gaan borsvoed of borsvoed? Watse raad het julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126185 by Cornel
Beertjie ek en my 1 sussie verskil 11 jaar......ek is die jongste!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126181 by Beertjie
Tienka en Karin ek vra nou maar vir almal, maar watse doeke gebruik julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126179 by Beertjie
Sjoe Tienka!!! Wye ouderdoms verskil!!! Ek en my sussie verskil 10 jaar!

Karin ek smeer weer tissue oil en aques room, en tussen deur elisabeth anne se rekmerk room.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126176 by KarinM
Dankie julle.

Skuus Slakkie... :blush: ek sal nie weer nie, sommer simpel hormone wat pla.

Tienka ~ Shayne is te pragtig!! Hy is 'n regte seuntjie, gaan so mooi kleuter nog word!

Beertjie ~ met my eerste kind het ek die ergste rekmerke gekry, borste vol, heupe en boude en binne bene. Dit het nou baie lig geword en in die son is dit sulke silwer strepies.
Met my seuntjie so amper 4 jaar terug het ek net 'n paar baie fyn strepies bygekry rondom my naaltjie en onder my naeltjie soos hy my maag gereg het (hy het ook baie meer vorentoe gesit as my dogtertjie wat ek meer rond gedra het).
Met hierdie enetjie nog geen rekmerke nie... ek kyk elke dag! Ek dink ek sal dalk in die laaste maand weer miskien 'n paartjies kry, maar ek hoop en bid maar dit gebeur nie. ;)
Ek smeer my elke dag met 'n mengsel van Cocoa butter en Vit E olie.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126169 by Tienka
Beertjie, dit raak ligter met tyd, dit sal mettertyd dieselfde kleur wees as die vel rondom, maar dit gaan nooit weg nie.

My dogter is 17, seuntjie 5 en dan Shayne :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126166 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account