× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126164 by Tienka
Dankie julle, hy is regtig oulik!!

Charlaine, met moeite en baie pyn, kannie glo ek was so stupid nie maar nou ja ek wou mos. Het geen pyn meds gehad nie en hy was groot 3.88kg. As ek dit nou kon oordoen sou ek 'n epi gevat het :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126162 by Beertjie
Ek wonder waar bly Anje? Ek mis haar!

Tienka gaan die rekmerke ooit weg of raak dit darem ligter? Hoe oud is jou kinders al?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126159 by Slakkie
Beertjie daar is ongelukkig niks wat mens kan doen om rekmerke te vermy nie maak nie saak wat mens aansmeer nie meeste vrouens kry dit maar met of sonder swangerskap en dis maar een van daai dinge mens het of 'n vel wat dit kry of jy is gelukkig en kry dit glad nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126157 by Beertjie
Jammer slakkie, sal nie weer nie!

Tienka jou seuntjie is te oulik!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126156 by Strik*kie
Awww Tienka hy is te pragtig, sommer opvreetbaar.

Ek hoop julle woefie is ok hoor.

Cornel: DInk ons is hele paar wat so voel he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126155 by Tienka
You go Slakkie, k@k hulle uit LOL

Beertjie, jy issie alleen nie, ek het letterlik honderde rekmerke van my 3 swangerskappe, jy kan dit ongelukkig nie keer nie al smeer jy hoe mooi. Party is maar net gelukkig om dit nie te kry nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126153 by ChaNa
Tienks hys pragtig.. Hy lyk eerlikwaar baie ouer as die ander 3, maar hy was ook 'n lekker bulletjie by geboorte.

Ek wonder nou nog hoe het jy geboorte gegee sonder 'n epi?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account