× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125900 by Cornel
T,ons gaan net vir 2 weke,was net vir 3 maande hier.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125896 by Tienka
Dis great C, byt vas een van die dae slaap sy deur!!

Fanks Cornellie, sy help darem baie uit as ek haar vra, so ek kan regtig nie kla nie!! Vir hoe lank kom julle SA toe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125894 by Cornel
Eks bly vir jou!!!!! Die 2 boeties gaan lekker jol!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125891 by Strik*kie
Ai nee man nou het ek jou gemis, Kriekels :( :( :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125890 by ChaNa
Julle ek het nog nie eers gese nie. Ons het vir sussie op die 18de October na haar eie kamer geskuif permanent. So sy slaap nou al langer as 2weke in haar eie kamer hele aand, maar mamma loop so average 5 - 9 keer na haar toe wnt sy soek my. Maar ek byt maar vas wnt dis belangrik in haar kamer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125888 by Tienka
C, ons sal so maak sodra Morgs terug is. Dit sal 'n Saterdag moet wees want ek is mos nou weer terug by die werk so niks gekuier deur die week nie :(

G, 2 keer is glad nie sleg nie. Ek het my fair share gehad met Juan so nou geniet ek die lekker slaap :laugh:

Ag nee wat Cornel ek dink nie so nie. Solank die 2 seuns oor die weg kom is ek happy!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125885 by Cornel
Shame...ek glo hoe ouer Shayne gaan word,hoe meer gaan sy aandag aan hom gee....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account