× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126104 by Tienka
Hey Strik, jy mag maar gatvol wees en jy mag maar vent. Baie sterkte en drukkies vir jou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126101 by Cornel
More Tienka.

EK KAN NIE MEER WAG NIE!!!!!!!!! Dit gaan weer 'n groot aanpassing wees,maar ek doen dit 100 x eerder as wat ek nog langer hier is.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126100 by Strik*kie
Slakkie, die einde van maand. Ek is sommer lus en los alles, is net gatvol vir ttc, vir mans vir alles en almal. Mense wat skynheilig is, ag sommer alles. Sorry ek moes net vent!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126099 by Tienka
Ek hoop so Strik, die kostes is ongelooflik maar ja ek kan hulle mos nie so los nie.

Hi Slakkie, dankie man, hy is regtig 'n blessing!! Hy's maklik en regtig 'n plesier

Ai toggie Cornel, toema een van die dae is julle permanent terug!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126097 by Cornel
Hi Klippie.

Is die ore al beter?

Ja,dit het vinniger gekom as wat ek gedink het....die baas het ons nou weer terug geskyf na 3 maande (in die congo) 2 weke (Suid-Afrika).......Dit was baie skielik,ek het myself reg gemaak om Kersfees saam my ouers te wees.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126087 by Slakkie
Welkom terug Kriek en Tienka!!!!

Tienks Shayne is te oulik ek het hom op FB gesien so wakker ou gesiggie, te pragtig!

Hi Strik wanneer is jou afspraak nou?

Hoezit Charlaine!

Cornel dis darem 'n vinnige trippie weer SA toe na die vorige een dis darem 1 plus! Ek laaik ook bacon met cherries mmmmm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126086 by Cornel
Goeie more Dames.....

Hier is dit nog heeloggend bewolk en lekker koel........ B)

Sjoe ek het nou so vir george geroep,dit is net nie waar nie...... :blink:

EK het nou die aan vir ons pakkie sop gemaak toe gooi ek melk daarin......Dh se toe na ete ek moet dit vir hom bere hy sal die volgende dag weer daarvan eet,wel toe sit ek dit in die oondjie se bak area.....wel ek het dit toe daar vergeet.......... :silly: (niemand het weer daaraan geeet nie)

Onthou vanoggend eers weer daarvan,maar oi toe ek daai deksel afhaal............................... :X

Voel nou sommer beter....... ;)

Lekker dag vir julle almal!!!!!! Skakel maar die waaiers aan,want dit klink of dit vreeslik warm is daar in die SA. B)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account