× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #126017 by marie r
Môre almal.

Hoop dit gaan goed met julle.

Cornel jy moet maar die beste van jou kuiertjie maak as jy hier in SA is en dan maar Kersfees hou saam met jou ouers.

AFM: Dit gaan goed met my & met Marinus. Jippee sy kamer is nou klaar geverf. Kan vanaand begin om die rakke ens terug te sit. Sjoe julle ek het nou al vir 2 aande 'n vreeslike kramp in my linkerkuit gekry. Dit is omtrent iets vreesliks. Vanoggend is die kuit nogsteeds seer en ek loop so hink 'n pink. Sal defnitief maar nog vir my 'n ekstra magnesium en kalsium aanvulling moet kry.

Ok julle hier is my boepie pic op 25w 2 d:


NS: Ek het vreeslik gejeuk ook vanoggend. Soos wat ek gekrap het sit die rooi hale nog. Gelukkig is dit nie stretchmarks nie.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126008 by sexy~hexy
More almal :)

Hallloooooooooo Kriek, bly om jou gesiggie weer hier te sien!!! En is bly dit gaan so goed by die nuwe werk, ons hoop jy loer meer gereeld in van nou af :)

Hiya Tienka...kan nie glo sussa speel nie regtig met Shayne nie. Toe ek 15 was en my boetie is gebore, was hy my alles!! Maar tye verander seker hehehehe.

Was gisteraand lekker bewolk en het 'n paar druppels geval...maar nog nie lekker kom sous nie, so ek bid regtig dat die weer sal draai en ons lente reen sal bring!!

Julle moet 'n lekker daggie he :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125910 by Cornel
VREESLIK!

Lekker aandjie vir jou T!
Vry sommer vir boetjie op vannaand!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125909 by Tienka
Dis sommer goor!!!

Ek gaan groet, sien julle weer more, kannie wag om by die huis te kom nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125908 by Cornel
Dankie T!
Ons moet dit nou baie geniet.....2de kersfees wat ek nie by my ouers is nie.........(snik)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125906 by Tienka
Ag lekker Cornel, julle moet die kuiertjie sommer baie geniet!!

Marie, 15 weke klink baie, maar jis die tyd vlieg!! Kannie wag vir die boepie foto nie. Driekie se boepie is lekker klein!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125901 by marie r
Ja G Baby ek's darem al redelik ver. Hopenlik minder as 15 weke oor. 15 weke klink so lank, maar die tyd vlieg so vinnig. Sal laat DH bietjie 'n boepie foto neem en dit vir julle kom opsit.

Tienks & Kriek dit is great om julle terug te hé op ons groepie. Charlaine welkom vir jou ook. Jy was lanklaas hier gewees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account