× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126151 by Cornel
Hy is pragtig T!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126150 by Beertjie
Aio die internet gooi my lelik rond vandag!

Tienka sorry oor die woefie jong!

Karin wat 'n nice pensie! Maak nie saak hoe ek my maag smeer nie ek bly rekmerke kry... is daar nog een wat daarmee sukkel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126149 by Slakkie
Karin jou pensie is pragtig! EN AL JULLE PREGGY FAIRIES moet nou baie mooi na my luister ek gaan nou met julle raas vader behoed die dame wat nou weer sê sy is skaam oor haar pens!

Thanx Tienks!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126148 by ChaNa
Hi Almal

Hoop dit gaan nog goed met almal.

Marie en Karin - Julle magies is nog lekker klein man, baie cute.

So na AF vir 3maande weg was en ek provera gedrink het het AF net vir 'n 1dag en 'n half gekom, of kom ons se 2dae. En dit was ook nie eers heavy of baie nie. En toe hou dit op en toe spot ek net weer vir 2dae. So ai my liggaam lekker deurmekaar gewees lyk my.
Ek is nou op die Nordette voorbehoedpil en op dag 17 sal nou maar sien of hy met my gaan werk.

Ek kry hoofpyne en wonder of dit nie dalk die pil is nie maar ek sal maar uithou jong.

Wou by julle hoor. As mens 'n kontrak onderteken by di maatskappy waar jy werk, is jy outomaties deel van 'n unie of moet jy self aansluit?

Lekker dag verder vir julle

Groete

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126146 by Tienka
Is reg Strik, dis gans te stil hierso!! Wag vir die veearts om my terug te bel, ek hoop regtig Demon leef nog anders gaan dit nou vir jou 'n ding afgee :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126145 by Cornel
Marie,KarinM julle magies is pragtig!!!!!

Strikkie en Klippie,ek join julle ook!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126143 by Tienka
Hieso is my vettie vaatjie



Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account