× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #126072 by Strik*kie
Hi Tienka, ai tog man dis sleg as al die diere so na mekaar siek word. Sterkte!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126071 by Tienka
More almal!! Marie, jou magie is pragtig!! Beertjie moenie worry oor jou magie nie, ek was massive gewees LOL

My dogter se hondjie is in die hospitaal met katgriep, dis nou dier nr3 wat siek is die afgelope maand, ek hoop dit nou klaar :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126055 by Strik*kie
LOL Hi Beertjie, ek neem aan die magie maak plek vir die baba. Hulle noem dit ek dink ligamentpyne.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126052 by Beertjie
HALLOOOOOOO Strikkie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126050 by Beertjie
:whistle: Goeiemore julle!

Ai waar begin ek... Mari daai goed vir jou baba kamer gaan so mooi lyk! En ek kan nie glo jy dra so klein nie :blink: ek kry sommer skaam as ek sien waar trek my maag al!

Driekie ou pensie is net so oulik en al daai baba goed... dit lyk soos die hoop wat ek al persent gekry het en ons weet nog nie eers wat die geslag is nie!

Anje thanks vir die website.. ek het 'n plek gekry waar ek al my doeke in groot maat kan aankoop en dan gaan ek 'n paar van my vriendinne vra of hulle nie saam met my daar wil doeke koop nie.
Hoop julle kombuis kom gou klaar!

Welkom aan al die nuwe en ou lede wat terug is!

Hexy ek hoop van harte julle kry 'n bietjie reen... wanneer sien jy die dokter weer?

Ek hoop van harte dit gaan goed met almal.. Ek het sleg geslaap gisteraand... ek my maag is skielik twee keer groter! :ohmy: Pyn enige van julle preggie girls se maag bo die naeltjie? Myne pyn, maar ek weet nie of die ingewande op stoot en plek maak vir babatjie nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126036 by Strik*kie
More julle almal

Mari jou boepie lyk so cute. ;)

Hi Hexy, ons het darem maandagaand lekker reen gehad so dit help al bietjie, maar dis weer vrekwarm, so einde van die week seker nog haelstorms.

Hallo almal verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126033 by sexy~hexy
Sjoe Marie...jy dra nog so klein :) Kan nie glo jy is al 25weke nie !!! Ek lees die dames op die Jan/Feb thread kla ook so oor krampe...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account