× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #125881 by G Baby
Ag bly kriek!
Tienka jy is so gelukkig dat shayne al deurslaap,ek is nog nie daar nie....
gewoonlik as ek hulle van die bors afhaal begin hulle deurslaap-dis mos lekker om in die nag aan mamma se bors aan die slaap te raak....ggrrrr
ek beplan nog om rukkie te borsvoed,maar ek staan darem ook op die meesste twee maal op-so dis nie te erg nie.
Julle moet almal heerlike aandjie aandjie h? ek is hoam alone-dh het studie groep afsluiting,so ek sien hom seker eers baie laat vanag. Studie groep vir die klomp boere is eintlik net gekuiery ek dink nie hulle leer actually enige iets nie.
Tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125880 by ChaNa
Tienka ons moet tog bietjie kuier reel iewers.. Kani wag om klein shayne te sien nie. Kani glo die 4 babas is al so yslik groot nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125879 by Tienka
Nope Kriek, dis glad nie lekker nie en om alles te kroon wil die draak van 'n baas van my nie toelaat dat ek vroeg ry om vir Shayne op te laai nie, so nou moet my ml dit maar doen. Ek was blou bles bedonnerd gister, maar nou ja............

Cornel, ja so nou en dan, Juan is die ene wat mal is oor hom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125878 by Strik*kie
HALLLLOOOOOOOOOOOOOOOO KRIEK - GELUKKIG SIEN EK TOE NOU HIER OOPMAAK JY IS OP
:woohoo: welkom terug!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125873 by Cornel
Tienka,speel sus ook nou al met boetjie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125872 by Kriek
Hallo Tienks, seker nie lekker om terug te wees by die werk nie ?


STRIKKIE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125870 by Kriek
Hallo G en Marie, bly om te sien dit gaan sommer goed met julle almal.
Jip, dieselfde tipe werk, net BAIE beter omstandighede

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account