× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #225920 by Snoekie
Nadsmeiring,
:rock: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :rock:
Ek is so onbeskyflik bly vir jou! Mag die reis vorentoe 'n gesonde en gelukige een wees! Ek is nou glad in trane van opgewondenheid vir jou!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225919 by Zarah
NADS!!! :woohoo: :woohoo: :woohoo: :heart: :heart: :heart:

Tears of joy!! Baie Geluk! Ek is so so bly vir jou!

Mag jy n fantastiese swangerskap he.

Zettie, daar is jou Preggie buddy nou! Geniet dit dames!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225918 by Zarah
hi Snoekie!
Ek hoop jy geniet die mooi weer in die Wes Kaap! Spesiaal bestel net vir jou B)
Lalie, die steekpyne het ek ook gekry op Fertomid. Dit is gewoonlik n goeie teken vir ovulasie.

Ek het baie mooi eiertjies "gele" op Fertomid, maar met die Endo het dit net nooit bevrug nie.
Ek sal eers weet of die Fertomid my Endo vererger het na my operasie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225917 by nadsmeiring
Hallo almal,

Jammer ek was so stil die laaste rukkie, ek het na my 2de IUI besluit om net rustig te wees en af te sluit van TTC.

Baie welkom Lalie!!!

Wel Dames, ek wil net laat weet ek het sopas my BFP gekry :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Ek is soooooo bly ek kan nie op hou huil nie!!!

Ek sal weer later kom personals doen.

Lekker daggie!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225911 by Lalie12
Baie dankie vir die mooi wense! Voel asof ek kan "relate" met ietsie van amal op die blad.. EN ek dink dit is wonderlik dat daar soveel vrouens is wat mekaar kan bystaan deur die verskillende prosesse wat so na aan 'n mens se hart le..

Ek begin more toets vir Ovulasie (omdat my siklus normaalweg 30 dae is) en die maand was hy bietjie later 34 dae.. So vir sekerheid begin ek maar more, ek dink wel daar is iets aan die werk want ek het sulke steekpyne aan my linkerkant.. ;)

Ek het al te veel stories gehoor, oor vrouens wat cysts kry ens. Ek word glad nie gemonitor om te sien of dit wel met my akkomodeer nie.(en dit begin my so effe pla).

Ek het juis my afspraak by die FS gemaak wanneer ek my laaste siklus van 150mg gebruik het...

Baie geluk Zettie met die swangerskap! - Mag dit 'n pragtige reis wees vir jou :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225898 by Snoekie
Goeie Dag Dames,
Eerstens...

Jooste,
Hoe het dit gegaan? Ek dink vreeslik aan jou! Ek vertrou dat al daai Follies sommer Vet eierjies lewer en dat hulle mooi oor die naweek sal groei! Ek dink ook dit is baie goeie idee dat jy dinge so mooi rustig vat die maand...


Zarah,
Ek is regtig opgewonde vir jou operasie, want as dit eers klaar is sal dinge baie beter gaan! En gaan jou BFP sommer vinnig kom :woohoo:

Zettie,
Ek hoop die MS klap jou nie te hard nie, en dat jy die ergste daarvan ontkom!

Lalie,
Baie Welkom!!
Ek het ook Fertomid Gebruik, maar het ongelukkig nie gestimuleer daarop nie. Ek het noggal baie newe effekte gekry, Ek is bly dit akkedeur beter met jou gestel. En ek hoop dit bring sommer vinnig vir jou daai BFP. Ek het eventualy swanger geraak op Femara. En is nou net so bietjie meer as 11 weke.

Hopeful,
Ek is erg opgewonde oor daai Bday van jou wat so naby is. Dit maak alles vir julle net soveel meer van 'n realiteit, en bring julle eie babatjie net soveel nader aan julle arms. Geniet Ousus se kuier sommer baie! En daai klein lyfie wat saam kom kuier! Kan noggal dink dat jy baie opgewonde is om haar weer te sien. Ek is baie lief vir my boeties. En sien net so uit om my ouboet van Kanada se babatjie te ontmoet in September. Hulle kom af vir 'n troue en dan gaan ons almal vir 'n week saam see toe!

AFM,
Ek sit steeds in Wellington, sukkel om ons huis op te pak tussen al die werkery en goed, Maar ek geniet dit vreeslik baie om by my ouers te kuier.
MS kry my so wan en dan nog onder, maar dit is al BAIE minder! :rock:
En verder mis ek my man vreeslik baie. Vind ek is die laaste paar dae vreeslik tranerig. Dit is nog 'n hele week voor ek terug gaan huis toe.

Hoop julle het almal 'n wonderlike daggie. En jammer dat ek so skaars is, maar ek het nou bitter min toegang tot die internet!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225889 by zettie
Waar is Jooste ????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account