Hi almal,
sorry ek is so still maar ons internet hier is sommer poef die laaste week of so en kan amper glad nie op die site kom nie het begin ly van ontrekking van alam se geselsies
Lalie welkom hier ek hoop jy kry baie vinig jou BFP

my man se SA ( sperm Analagie ) is ook baie poefies ons probeer nou al vir 2 1/2 half jaar. Ons het teen dit besluit om fertility meds IUI or IVF te doen weens persoonlike kueses en tans in die proeses om aan te neem

Ek glo en vertrou dat God jou sal seen op julle pad
Jooste, hoe gaan met die gemoed vandag? Ek is so vrek opgewonde vir jou en is seker die is jou maand. Ek sal jou more in my gebede jou en dink aan jou!!! Jy moet kom update sodra jy kan. Dink so daar aan jy het darem nie n 2WW nie net een weekie dan weet jy of jy n mamma gaan wees. Ek hoop saam met julle vir daai drieling
Zarah, ek dink so aan jou waneer is jou op? Ek hou stuif duim vas dat dit alles sal goed gaan en dat die op jou BFP sal aanmoedig
Zettie hoe gaan dit met jou. Ons will tog alles weet. Waneer is jou volgende afspraak?
Ruby, Blommie, Lynkie waar is julle.
Snoekie ek hoop dit gaan goed met jou daar in die kaap en jy moet jouself nou nie dood werk met die pak nie hoor
AFM: Werk gaan nog mal en ek sukel maar om my voete te kry met die nuwe pos maar Maandag begin die nuwe vroutjie hier en dan hoop ek dinge gaan finally na twee maande beter wand jong ek se julle ek is nou poot uit

My suster het so paar weke terug hulle eerste babtjie gehaad en land Vrydag om vir so 3 weke toe keuir hier ( Sy bly in London ) ek kan nie meer wag om haar te sien nie ek en sy is baie close en ek het haar twee jaar laas gesien. En dan natuurlik kan tanie nie wag vir haar klein ding nie en gaan vreeslik lekker pop speel. Ek sien baie uit en my gevoel oor haar suentjie is anders as met my vrindinne se baba's seker maar oor hy op n manier tog myne is en n tannie verhoudig is baie special, maar ek sien dat DH sukle met alles. dink dit gaan vir hom baie moelik wees met die baba hier, dit will my hart laat breek as ek dink aan die seer wat hy het

En dan die groot dag is nou volgende week en Dinsdag dan verjaar ek en is ek 25. Ek dink ek het al hier genoem dat Namibia se wet vereis dat jy minstens 25 moet wees om te kan aanneem so van daai dag af is ons GO en kan dit enige teid gebuer.
Shoe dit was nou ontrent n post. Ek dink vreeslik baie aan almal van julle my dierbare vriendinne
Praat weer gou