× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #225880 by Zarah
More

Jooste, ek dink en bid al heel oggend vir jou. Ek vertrou dat als goed verloop.

Lekker dag almal

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225855 by zettie
Hallo julle skuus ek is skaars gaan dol by die werk is mos maand einde vir my.

Hopeful een van die dae gaan jy jou babatjie kry :woohoo: kannie meer wag nie.

Josste sterkte vir more oggend kom vertel hoe dit gegaan het glo alles sal goed gaan.


Hier by my nie veel nuus nie (.)(.) gevoelig en bly pieps maar verder nie veel nie party oggende bietjie naar as tandeborsel maar niks anders nie.
10 Julie gaan ek vir 7 weke scan so ja ek kan nie meer wag nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225852 by Feetjie
JOOSTE -- - WOW 4 follies,, dis great!! eks so bly vir jul!! baie sterkte met more!!! En hou sommer duim vas vir 4 GROOT mooi eiertjies!! Ek kan net dink jy is bietjie skrikkerig,, baie baie sterkte, ek onthou van die vroutjie wat gese het sy het wakker geword, se vir dok hy moet maar sommer ekstra biki verdowing gee ;-)
NEE man, als sal goed afloop!!! Baie sterkte en ek dink aan jou!!

Hopeful - Sjoe kan dink jy kan nie meer wag vir bday,, baie geluk!! en ek hoop dinge gebeur dan nou sommer vinnig vir jul! Baie sterkte.

Zarah - sterkte met jou operasie!!!

lalie - baie welkom,, jy gaan die reis saam met die groepie baie "geniet", almal sal jou so baie kan help! en baie sterkte vir jul!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225840 by joo~ste

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225834 by Zarah
Jooste, ek het n se-ding... Ons is net mens! So dis menslik om skrikkerig te wees.
Dit klink hectic... Maar moenie worry nie. Jy gaan nie wakker word nie en dit gaan als perfek afloop! :woohoo: OMW Jooste! Vlg maand die tyd het jy al MS!!! :woohoo:

Hopeful, my operasie is 24/07. Ek is bang en opgewonde


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225833 by joo~ste
Dankie, Hopeful :heart:

Ek was tot dusver ekstra rustig die maand en het elke oggend eers 9am in gekom kantoor toe. Ek het ook my dagboek dood getrek en sal eers weer Woensdag op kantoor wees. Ek beplan om dit rustig te vat. In alle waarskynlikheid sal hulle die embies Maandag (of op die laaste Dinsdag) terugsit. As hulle die karnallies Dinsdag eers terugsit...sal ek Woensdag ook maar afvat en dan eers weer Donderdag terugkom kantoor toe.

Dit is regtig my plan om ekstra mooi na myself te kyk.

Ek is nogals skrikkerig vir more! Ek is nie 'n tjankbalie nie..maar regtig ook nie 'n staalvrou en lus vir pyn nie. Ek hoop die verdowing hou my onder tydens die ER. Was hier dan nie iemand op die forum wat aan die begin van die jaar wakker geword het tydens die ER en gekla het oor hoe seer dit was nie? Die FS se dit is nie so erg nie. (Nou wonder ek by myself......het HY al ooit dat iemand in 'n naald in sy vagina indruk....tot in sy eierstokke?? ;) )

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #225830 by Hopeful
Jooste ek dink vreeslik aan jou. WErk tog sag met jouself in die belangrike teid groot groot hugs hoor

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account