× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #225626 by Zarah
Jooste: Ek sal dit maar eers los tot na operasie. Ek sal mooi moet werk met ons geld want na operasie begin die FS besoeke en dit kos ook geld en dit sal ook ons eerste paar maande wees van 2 huise betaal... so ja... BUDGET BUDGET!

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Strikkie, laat weet asb wat die bloed toetse se en wat die PVA is

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225625 by charlenem
hallo, ek is jammer ek is so skaars, maar dit gaan maar so op en af, na ons negatiewe IVF, maar ek het nou weer bietjie nuwe hoop gekry, the danke aan Zettie (ooooo eks sooo bly vi jou). en eks nog redelik nuut op die forum, so die afkorting hehehe, dit gooi my bietjie uit...............ek weet darrem nou al wat is BD hehehhe.
ons gaan ook nou akkupuncture probeer, die fout is by manlief, lae telling en min beweging, so kom ons hoop en bid dit werk.

sterkte met almal se dinge

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225624 by Strik*kie
Jooste, ja ek glo ons sal. As dit die opsie is, beslis JA! ;) Hoop maar sy het goeie nuus.

Hmmm, jy sal moet ekstra huiswerk doen hoor!!!!! FXFXFX

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225621 by joo~ste
Strikkie
Ek hoop sy kan jou help. Ek sal so graag wil lees as jy jou BFP aankondig. Jy verdien dit tog so!! Sal jy en jou DH ooit IUI of IVF oorweeg?

Zarah
Sjoe...ja dit klink nogals rof! Gaan jy jou DH darem vra of jy dit kan doen, of gaan jy glad nie eers vra nie? Dalk se hy tog ja.

Zettie
Dit is wonderlik om te hoor hoe jou telling klim!! Wanneer gaan jy vir jou eerste scan?

AFM
CD8 vandag en ek kon vanoggend tog effe ongemak voel hier rondom my eierstokke. Ek weet immers nou dat daar darem 5 follies sit...en dit laat my beter voel. Nou hoop ek net al 5 ontwikkel verder en dat daar nie wegval nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225617 by Strik*kie
Sjoe dis baie baie geld!!! :swear:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225615 by Zarah
Goeie genugtig!
Ek het n Dr opgespoor wat spesialiseer in Acupuncture vir Fertiliteit en sy vra R250 per sessie en sy doen 2 sessies per week! Dit werk R2000 p.m.!
My DH kry n oorval as hy dit moet hoor en ek kan nie soveel geld spandeer sonder sy wete nie :(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225614 by Zarah
Dit doen my goed om te hoor ander mans is ook so korrelkop! Ons is maar nou eers 8mnde getroud en al is ons al lank saam, is trou n perd van n ander kleur!

Waar is Ruby?

Zettie, ek weet nie veel van tellings nie, maar die groot sprong klink goed en die :sick: klink hemels!

Strikkie: wat is jou pva? Gaan jy ook IVF?
Jooste: my "gut se vir my dat jy ons ook die maand goeie nuus gaan bring.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Ai julle, ek sal wat gee om n BFP te sien! Net 1 keer asb :cry:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account