× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 months ago #225611 by Strik*kie
Hello

Zarah, ai jong ek kan net se sterkte, het self nie raad met die mans nie, en dink hulle weet nie hoe ons koppe werk nie, het al gese as my dh terugkom aarde toe moet hy groot groot groot asb 'n vrou wees :evil:

Feetjie, goed om weer van jou te hoor, hoe gaan dit? Jy is darem baie stil??? Vetel ons wil alles weet!!!!!!

Zettie, klink als is goed aan jou kant. Whoohoo!!!

Jooste, die maand dink ek is jou maand vir daai 3ling :whistle: ;) Ek hou alles fx vir jou!!!! Hier by ons is dit net so koud, dink vanaand gaan seker weer riller wees want dit raak al koeler. :headbang: ek haat winter en koudkry. (sug)

AFM: het weer gaan cd21 bloede doen, genade maar het sy vandag vir my seergemaak, ouch ouch ouch!!!!! Nou nog net cd2 bloede en dan my afspraak. Ek hoop net nie AF is met my vir afspraak nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225610 by zettie
Gaan wonderlik met my dankie.

Het vanoggend weer gaan bloed trek en telling is op van 80 na 280 :woohoo:

Het vanoggend probleme ondervind met tandeborsel :sick: maar dit is vir my `n wonderlike gevoel.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225607 by joo~ste
Zettie
Hoe gaan dit met jou??

Zarah

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225601 by zettie
Zarah dit kos R280 vir n 2 uur sessie mens gaan so 5 keur in jou siklus so ja is `n klompie geld.


DH sal regkom hulle gaan maar partykeer so in bomskok in :side:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225595 by Zarah
Hi almal

Ek is tuis! Waar woon jy Jooste? Dis baie koud in die Kaap vndg. Ek het verwag dit sou kouer in PTA wees maar dit was lekker weer daar vir die paar dae.

Dinge is nie lekker by die huis op die oomblik nie. Ons is onder baie druk met die huis stories. Daar kom vnd potensiele huurders na huis kyk en ek was 3 dae weg, so ek sal moet vinnig na werk huis regtrek.
Dan gaan ek weer weg in Julie voor my operasie en ek kan sien DH is nie happy nie. Ek sal iewers moet pak ook want ons trek einde Julie, na my operasie!
En dan was ek vreeslik lelik met DH vanoggend. Ek wou BD want ek het gister ge-OV en ons het net 1 keer ge-BD gisteraand. Hy wou nie en kan nie verstaan nie want ek het mos gese ons vat n break. Ek is regtig jammer maar ek kan nie net afskakel nie.

Elk geval, Zettie, ek kyk so bietjie rond vir Accupuncture. Ek hoop nie dis te duur nie want geld is huidig skaars! Ek moet nog vir my operasie ook betaal

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225590 by joo~ste
More almal!
Dis bibberend koud hier by ons vandag... :ohmy:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #225554 by joo~ste
Zettie
Ek het ook al wonderlike goed van accupunture gehoor.
(ek wens so ons het iemand hier wat in fertiliteits akkupuntuur spesialiseer). Die vroutjie wat ons hier het doen akkup...maar nie spesifiek vir fertiliteit nie.

AFM
Was gister by die FS en so ver lyk dit beter as verlede keer. Die meds is uitgewerk dat ek 4 follies moet stim. Ek het tans 5 follies. Ons is baie opgewonde en sal die FS weer Maandag sien om te kyk hoe lyk die follies. Ek hoop regtig dat al 5 sal mooi groot en gereed wees. Die ER is rondom 28ste en die ET sal tussen 1 - 3 Julie wees.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account