× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #225394 by Snoekie
More Dames,
Zettie,
:woohoo: :woohoo: :rock: :rock: :woohoo: :woohoo:
Ek is so onbeskryflik bly vir jou. Mag God jou seen met 'n gesonde en gelukige swangerskap seen.
Hou ons op hoogte met jou telling.

Zarah,
Jy is heeltemal reg. So aaklig soos die MS kan raak is ek baie dankbaar dat ek kan weet my boontjie is daar en gesond.
Ek is jammer om te hoor DH het 'n moeilike tyd, en Jooste is reg, ons besef nie altyd hou dit ons mans raak nie.

Jooste,
Ek dink regtig jou plan is baie goed. Vat die maand rustig. en ek bid hard saam vir jou tripple blessing!

Hoop julle het 'n lekker daggie verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225387 by Zarah
Veels geluk Zettie! Hoop jy het n gesonde swangerskap.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225386 by zettie
:) Julle ek het getoets vanoggenf BFP wonderlike vadersdag geskenk vir DH

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225360 by joo~ste
Zarah
Jammer om te hoor van jou DH. Ons dink mos maar net altyd dat hulle nie regtig baie voel nie, maar dit eis ook sy tol op hulle. Dalk net op 'n ander manier. My man is so liefdevol teenoor ons katjie.....ek kan my oe nie glo nie!! Dit laat my net meer besef hoe gereed ons nou is vir 'n babatjie.

Zettie
Ag jong....een ou toetsietjie...sal seker nie skade doen nie.... :lol:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225354 by Zarah
Halo almal

Snoekie, MS is seker aaklig, maar ek is seker dis ook lekker in n mate want dit is n bewys van die lewe wat binne jou groei!

Jooste, jy moet lekker rus. Ek dink ons lewens raak so besig en dit beinvloed ons TTC.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ek is so lus vir ontspan die naweek maar het weer BAIE dinge om te doen.
Dankie vir die mooi wense almal. DH het gisteraand emosioneel gebreek. Het hom nog nooit so gesien nie. Dit is n moeilike tyd maar ons sal dit ook oorleef.

Zettie, ek hoop jy kry jou BFP.

Ruby??? Waar is jy so stil?

Geniet die naweek!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225353 by zettie
Jooste dit klink vir my na `n goeie plan rustig wees.


Hehe ek brand nou om tetoets :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #225348 by joo~ste
Snoekie
Ek sit en giggel nou vir jou... :P
'n Baie goeie vriendin van my is nou swanger (22 weke) en sy het ook so rondom 8 - 10 weke gese dat die MS nou beter is en toe het sy vir so 2 dae niks MS nie. Sy was dankbaar...want dit was baie erg vir haar. En...toe slaat die MS haar weer na daardie blaaskansie en sy het letterlik opgegooi tot op 17weke. Babatjie is perdfris...maar die arme mamma was omtrent siek. Gelukkig nie so erg dat sy onwater het of so nie...sy was net gedurig naar en was maar gereeld by die troon vir 'n bukkie....


Zarah
Ek vertrou regtig dat alles met jou goed sal gaan. Jy moet dit ook glo.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


AFM
Ek is op CD2....en begin more met die Lucrin. Ek het besluit om dinge EKSTRA rustig te vat die maand. Die vorige IVF siklus het ek opgemors, want ek het so min geslaap en ek was so besig en toe stim ek so swak. So...hierdie keer maak ek nie dieselfde fout nie. Ek is vandag tuis...het tot 9am geslaap.....toe boek gelees....toe movie gekyk en gaan nou rustig die res van die naweek sit en admin doen en verder net soveel as moontlik rus. Dit is my plan vir die volgende 4 weke tot ek my BFP kry!!!! (En.....ek en my DH bid vir 'n 3-ling).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account