× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114603 by Ansa_S
Ons is nie besluitloos oor name nie, maar iets wat my vir nagte gaan wakker hou is die babakamer! Want alles is vir my mooi, en ek sal nie weet wat om te kies nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114600 by Lia
Mens kan sien as die kat weg is, is die muis baas hier. Ek het nog heelwat werkies en my baas is heeldag uit, so ek gaan nou bietjie aflog en later weer kom chat.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114598 by Lia
O, ek verstaan.

Ons soort van belowe 'n lank terug ons sal ook skoonpa se name, William Arthur, gebruik, maar nou is ek nie meer so seker nie, dis nie mooi name vir my nie. Oorspronklik gedink ons sal afkort na Liam, maar almal se seuntjies is nou Liam, so nog onseker op daardie front. Dit sal nou nie die einde van die wereld wees as ons nie die name gebruik nie, maar daar gaan wel bietjie ongelukkigheid wees. Ons het darem vrye teuels met 'n dogtertjie naam - nog geen idee vir 'n naam nie. Ons het saam met Keagan lank terug besluit op Megan, maar ek is ook al oor daardie naam.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114582 by Ansa_S
Anje my ma se sy wil nie saamgaan nie dis 'n spesiale tyd vir my en my man maar ek dink eintlik gaan dit daaroor dat

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ons gaan die familie-naam ding doen, seuntjie word na skoonpa vernoem, hy is Mathys Johannes, ons gaan seuntjie dan MJ noem. My ma is Anna-Magrieta, so as dit 'n dogtertjie is gaan ons haar Anna-Mae noem.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114574 by Lia
Hi Karen, dis 'n pragtige naam !! en uniek !! Hoop manlief hou daarvan.

Ek sien nou die naam en dit herinner my aan 'n droom wat ek nou die aand gehad het en ek kan nie help om te lag nie. Ek en my man het nog altyd gese as ons 'n seuntjie het sal ons hom Keagan noem (dit was lank terug), maar my skoonsus het besluit hulle maak hul seuntjie se 2de naam Keagan (nou amper 6 maande), my man was natuurlik vies toe hy dit uitvind, so nodeloos gaan ons nie meer die naam gebruik nie. (Gelukkig is ek al lankal oor die naam). Ek droom nou die aand dat ons het 'n dogtertjie en ek kry die goeie idee om 'n gedeelte van die naam te gebruik en die dogtertjie Kea te noem (uitgespreek Kia) en in die droom is my man mal oor die naam. Toe ek wakker word en hom vertel daarvan, toe lag hy en se watter een, die Sorento of die Rio. Hehe.....nie daaraan gedink nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114571 by sexy~hexy
Karin...voor jy weer verdwyn..wanneer is due date??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114566 by Lia
Hi Ankia, hoe gaan met jou dieet?

Ansa, lekker, jy gaan dit so geniet om jou sus by jou te he. Miskien moet jou ma ook saam gaan, dan maak julle dit 'n familie event. Julle behoort geslag dan te kan sien as jy nog nie in tussen gesien het nie. Jong, ek het sommer die dames se advies hier gebruik, ek meng 'n halwe bottel Bio oil met 'n potjie Johnsons Aqueous cream en ek smeer oral, boobs, boude, pens, die hele lot. Dit trek lekker vinnig in en sover werk dit. My man se my vel is definitief sagter.

Ja Liz, jy moet asb. vir jou 'n ticker opsit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account