× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #112978 by KarinM
Hier is gou 'n foto van ons meisiekind ... :cheer:


lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112974 by sexy~hexy
Dankie Ansa :) Ek sal beslis met my opvolgbesoek al hierdie goed vra...en dan wil ek haar ook vra wat dink sy het verkeerd gegaan....ek dink nie sy wou die dag na als gebeur het te veel in detail goed bespreek nie.

Gedog my AF is weg, nou sien ek daar is weer GRRRR

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112967 by Strik*kie
Cornel, ek drink ook nurofen, as dit so erg is drink ek 2 elke 4 ure, veral 1e 2 dae, andersins hou dit my maklik tot 8 ure. In aand voor ek gaan slaap drink ek klaar 2 en dan deur nag gewoonlik na 4 weer 2. Adco-dols help glad nie vir my vir AF pyne nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112962 by Cornel
Goeie middag dames..........sien ek was nog heeltyd ingelog! OEPS! :blush:

Hier gaan dit goed,dis net verskriklik warm.....'n bietjie reen sal nou weer baie waardeer word!!! :silly:

Wel,my AF het gister in volle mag gekom,my lae rug is ongelooflik seer tot so in my boude in. Nou wil ek weet die van julle wat al ooit sulke seer AF gehad het,hoe lank moet 'n NEUROFEN jou hou?Dit voel vir my ek kan na elke 6 uur een drink :ohmy:

Ek het ADCODOLS ook hier,maar daai pilletjies maak my vreeslik vaak.... :huh:

Ek gaan nou eers gou probeer opvang!!!!!

DH slaap ~ gelukkig is dit die laaste aand van nagskof! :woohoo:

Lekker middag verder!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112953 by Ansa_S
Liz vir graad 11 en 12's gee ek rekenaars!

Hexy Progrestoroon kan nie regtig 'n miskraam verhoed nie, dit maak net die swangerskap sterker.

As daar 'n afwyking is by baba wat miskraam veroorsaak kan progrestoroon dit nie verhoed nie, maar kan wel in ander gevalle dit verhoed as dit dreigend is agv van 'n ander rede as genietiese afwykings of iets.

As ek jy is sal ek die dr vra. Ek het na my 2 miskrame gedink ek sal met hierdie swangerskap moet progrestoroon gebruik, maar as jou progrestoroon telling reg is soos myne hierdie keer was dan is dit nie nodig nie. Ek is nou swanger sonder enige progrestoroon aanvullings, so wat ek probeer se is jy kan jou ginekoloog vra en hulle sal weet of dit nodig is of nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112946 by sexy~hexy
Ok dames...verduidelik gou mooi wat doen 'n progesteroon aanvulling? Dink julle indien ek nou weer swanger word ek kan vra vir so iets? Soos wat ek verstaan is dit om te verhoed dat daar 'n miskraam gebeur...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112944 by sexy~hexy
Ja Strikkie is reg, die tellings is gewoonlik wat hulle gee na jy gaan vir jou eerste bloedtoets om te kyk of jy swanger is of nie (selle begin verdeel na bevrugting plaasgevind het)...en dit gee die aanduiding of jy swanger is of nie.

Die kleur van AF weet ek ook nie so mooi van nie Liz...dink almal s'n verskil maar :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account