× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #112793 by Lia
Strikkie, ek het net een bloedtoets gedoen en dit was omtrent by 4 weke en my telling was 201.1 - Is dit die telling waaroor jy vra?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112780 by Strik*kie
Julle preggie fairies wat was julle tellings aan die begin en na 24 uur nou weer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112776 by Lia
Sjoe, was dit nou lekker om so baie op te kan vang. Hoop nie ek het iemand gemis nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112775 by Lia
Hi Ansa, ek is bly jy het kansie gehad om goed uit te rus. Welkom terug !! Ons het ook ons 12 weke scan oor en oor gekyk en vir almal wat kom kuier het gewys.

Beertjie, ai jammer vir die bloeding jong, maar ek glo ook dis nou op ‘n einde. Dis lekker om van jou te hoor, ek het so bietjie bekommerd begin raak. Ek sien dr weer die 15de – hopelik kan ons dan die geslag sien.

Hehe Ankia, nee darem nie, baas het my nou lekker besig gehou, so daar is nie veel tyd vir slaap nie.

Hi Blessed, lekker om van jou te hoor, jy moet bietjie phodies post jong. Bly dit gaan goed met julle. Wie was laaste swanger toe jy op was, dan lig ons jou verder in van daar af.

Hi Klippie, welkom terug !! Ek sien baie uit om alles van julle vakansie te hoor.

Ooooh Slakkie, BD BD BD BD BD BD , FXFXFXFXFXFXFXFXFX

Tanasha, kan nie wag dat jy toets nie !! 10 dae kan so lank wees.

Jooste, ontspan, dis regtig nie so erg soos dit voel nie en moet asb. nie kanselleer nie !! Julle is sterk oppad na jul pva toe. Baie Sterkte !!

Strikkie, bly jy het jou naweek geniet.

JoDon, daai potjiekos klink nou heerlik.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112772 by Strik*kie
Ja gelukkig het ons adsl by die werk, so ek kom dit nie so agter nie. Maar sien ook as ek op laptop is dit raak vinnig minder om te gebruik vir die maand :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112768 by Jo.Don
Strikkie die ding is ons het ADSL by die huis so jy voel dit nie maar as jy van jou cell af chat vreet dit my data bundle! Ook een van daai ongelukkige mense wat nie internet by die werk het nie!
;)

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112763 by Strik*kie
Hexy, baaaaie lekker gekuier en als. Sou nie omgee vir nog 'n daggie nie, maar ja dit was nou nice. ;)

:lol: Jodon, klink vir my ook Moomie vreet aan die internet he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account