× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #112892 by Slakkie
Geluk Karin.

Jip Anje 'n baie stywe skedule maar dis een van daai goed waarheen ek moet saamgaan vir DH se werk so dis anyway net 'n tydmors en al wat ek moet gaan doen is smile en wave.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112889 by Lia
Ai Strikkie, dis ‘n moeilike situasie. Ek hoop maar vir haar part alles is reg.

Slakkie, dis ‘n stywe skedule, ek hou duim vas alles verloop volgens plan. Noem dalk net vir dr, julle is daardie 2 dae weg, wanneer jy bel op dag 1. FXFXFXFXFXFX

Aaaaaah Karin, Baie Baie Geluk !!!!! Ek is so bly vir julle. Uiteindelik weer ‘n ou dogtertjie op ons thread. Hulle is deesdae skaars. Dis nou lekker nuus vir die dag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112884 by sexy~hexy
Baie geluk Karin....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112874 by KarinM
More almal!

Net 'n update gou.... was toe by die gynea Vrydag middag en na 'n lang gesukkel het my oulike dokter ons toe die goeie nuus meegedeel dat ons 'n .............................................................................................................................................. DOGTERTJIE!! verwag... :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Hehe... so moeders instink is wraggies nogal akuraat! Ek is baie bly en lekker opgewonde.

Lekker daggie vir almal. Loer weer later in.

XXXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112861 by Slakkie
ag fanks Strikkels!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112845 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112839 by Slakkie
Ek sit met 'n moerse probleem ek wil die IUI met die volgende siklus doen maar dan moet IUI op dag 14 plaasvind wat 'n maandag is en ons is die naweek wat dan dag 12 en 13 is nie tuis nie. So nou het ek maar besluit om steeds die FS op dag 1 te bel en dan maar te kyk of hy die scan die vrydagoggend kan doen en dan vir my sê of ek dan iewers oor die naweek die trigger kan kry om IUI die maandag te doen....julle moet asb stuif duime vashou dat dit so uitwerk anders word dit weer uitgestel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account