× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #112045 by Liz
More julle!

Dankie SexyHexy, ek is tog so bly om Afrikaans te gesels. :laugh:

Cornel, laat weet asb wat daai kit gekos het en deur wie jy gewerk het, sal daarvan hou om ook daai kursus te doen.

Goed, bietjie oor myself......woon en werk in Robertson, werk saam met my man, dis heerlik! Ons is laasjaar Nov getroud, dus amper 'n jaar...... Ek is reeds van die pil af, wag net tot ons darem 'n jaar getroud is voor ons ernstig TTC (om die families gelukkig te hou).Maar as dit van my afhang het ons al lankal begin! Dis maar dit...... sien uit daarna om 'n pad saam met julle almal te stap!

O en SH, ek het skoon vergeet om pienk aan trek vandag, ons kan op Vrydae "casual" aantrek, en dis gewoonlik so 'n gespook om iets te kry wat pas, dat ek skoon van kleure vergeet! Ek sal middagete gou iets pienks gaan soek. ;)

Hoop julle almal het 'n heerlike Vrydag!!!! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112043 by Goggatjies
Goeie More

Dankie Sexy vir die foto's
Liz - baie welkom

Ek is bly dit is Vrydag
Ons het nie baie om te doen die naweek nie
Vat William swem toe en dan gaan Petrus en 'n klomp viende Sondag Tarlton to

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112039 by ChaNa
Ja nee en nou dat ek finally hier is om te chat, chat niemand nie.lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112031 by ChaNa
Hi Almal

Jammer ek was so mia. My male is mos oorsee so ek moet nou na die plot, besigheid en kleinsus kyk.

Hexy - So bly jy is terug ek het so baie aan jou gedink.

Ek gani personals doen ni, maar wil net vi almal se bly dit gaan so goed met julle.

AFM: Ek het toe 'n HPT gedoen verlede vrydag en dit was Bfn.
AF is nogsteeds missing is vandag op CD 67..
Ek het gisteraand my eerste pilletji provera gedrink en ek wil nogsteeds elke oggend oor die toilet brul grrrrr..

Hoop julle ht 'n great daggie verder.

Groete B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112016 by sexy~hexy
So lyk die geskenk wat gekom het:

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago - 16 years 2 weeks ago #112015 by sexy~hexy
Hier is die blomme wat Ankia namens julle gestuur het....

Die ander foto het die Tatty Teddy by wat eerste gekom het in die boks met chocolates...maar ek en DH het dit al geeet :blush:

File Attachment:


File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112010 by sexy~hexy
O ja, ek hoop julle dra pienk vandag? Dis mos National Breast Cancer Awareness Month...so ter ondersteuning het ons 'n mail gekry wat vra mense moet vandag pienk dra....SO GO PINK!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account