× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #112376 by TaNasha
dis amper naweek, hoeraaaa!!

Werk was hierdie week hel gewees! My baas is op swangerskpasverlof en ek moet vir haar cover bo op al my normale werk. Vanaand gaan ek en n vriendin lekker shop en uiteet en more gaan ek en DH vir n daggie Belgie toe. Vir die res gaan ons net lekker laat slaap, rustog wees en BD natuurlik ;-)

JoDon Potjiekos kompetisie klink lekker!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112373 by marie r
Jo Don, jy's meer as welkom hier by ons. Vertel ons bietjie meer van jouself. Jip ons is nogals 'n lekker klomp. Party dae is ons stil maar ander dae chat ons 'n hond uit 'n bos uit. Sien jy praat van potjiekos kompetisie in Porterville. Bly jy in Porterville? My beste vriendin van skool bly in Porterville.

Tanasha, gewonder waar's jy. Jy was lanklaas hier gewees of verbeel ek my?

Lyk my almal hou naweek. Ek was ook die heeldag maar besig met goedjies hier in en om die huis. Wag nou dat my man van die werk af moet kom, sodat ons naweek kan begin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112353 by Liz
Hallo TaNasha!

Gaan goed dankie, wat kan jy ons als vertel? Dit is baie stil jong, lyk my almal hou naweek. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112335 by TaNasha
Hallo almal, dis maar baie stil op die engelse groepie, so ek kom maar hier inloer...

Hoe gaan dit hier met almal?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112330 by Jo.Don
Dames!!!

Het nou deur so paar van julle posts gelees en julle klink na so 'n jolly klomp!! Mag ek maar hier by julle aansluit?? Mens druk jouself net beter uit in afrikaans!!

Lekker daggie en naweek!!
Potjiekos kompetisie in Porterville ve my die naweek! Lekkerrrrr!!
:silly:

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112315 by Liz
Dankie Slakkie, sal gou gaan loer. Lekker naweek hou!!!

Lyk my dis nog net ek wat simpel genoeg is om op 'n Vrydagmiddag te werk. Dis nog Robertson Skou ook, en kyk waar sit ek, by die werk! :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112264 by Slakkie
Liz ek het jou gePM en geadd sodoende kan jy sommer op my friends kyk wie is my tjomme want dis net moomie tjomme op die thread! :-)

Lekker naweek ek gaan nou waai!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account