× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #112123 by Lia
Hehe, dit was nogal snaaks.

Girls, as ek nie weer in log nie, moet julle 'n great vrydag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112111 by Cornel
LOL! Anje hier by ons het dit ook al gebeur dat dh so in sy slaap lag.......hy het iets gedroom van daai hondjies wat die mense so agter in die kar se venster sit en as mens ry dan beweeg sy koppie so rond!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112110 by Lia
O ja, ek moet more oggend gou my inter banking laat reg maak by bank, my selfoon rekening uitsorteer en gym klere kry wat pas. Ek begin volgende week met preggy bellie klasse by Virgin Active.

Dan moet ek begin swot, die eksamens is om die draai. Ek het so lui vir swot geword, maar ek moet net deur druk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112105 by Lia
More more julle pragtige dames

Welkom Liz!! Hoop jy kry sommer gou jou bfp !! Robertson is ‘n pragtige ou plekkie, ons gaan kuier elke nou en dan in Montagu by vriende en maak dan altyd ‘n draai in Robertson.

Marie, sjoe jy het ‘n rowwe naweek, maar geniet dit. Ek sien baie uit na jou sonar phodie.

Nope Hexy, ek het nie pink aan nie, maar sal van Maandag af my pink strikkie borspeld dra. Geniet die middag af. Bly jy het van jou geskenk gehou en hoop dit het jou so effens opgebeur.

Hi Charlaine, jammer man, jou hormone is seker net bietjie deur mekaar. Sterkte !!

Ankia, ‘n niks doen naweek klink hemels, geniet dit.

AFM: Ek voel baie goed vanoggend !! Ek het lekker geslaap en omtrent 05h00 wakker geword van my man wat lag, ek sit toe die lig aan om te sien waarvoor lag hy, net om te vind hy slaap nog. Voor ek gesien het hy slaap nog, vra ek waarvoor lag hy, toe giggel (het hom nog nooit gehoor giggel nie) hy en se in sy slaap : “Ek slyp ‘n skilpad”. Hehehe, toe los ek hom maar om verder te droom. LW: Hy droom omtrent nooit en dis die 1ste keer ooit wat hy in sy slaap praat. Ek vra hom vanoggend daaroor toe se hy ek verbeel my. Nou ja, ek lag nogsteeds daarvoor.

Julle girls moet ‘n heerlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112098 by Cornel
Liz ~ Die plek waar ek die nael kurses gedoen het se naam is FARAO en ek het R1200.00 betaal vir die GEL en ACRYLIC kurses!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112070 by Cornel
Goeie more Dames!

Liz ~ Baie welkom hier! Hier is ons soos een groot happy family!!!!!!
Ons lag saam,huil saam,gee raad,praat moed in ek kan heel- dag aan gaan!

Hexy + Liz ~ Daai naelkurses wat ek gedoen het,het ek in die
Rapport tydskrif gekry....... Ek gaan net gou die dvd's
soek dan sal ek vir julle die naam kan gee.

Ons gaan glad nie iets doen die naweek nie,DH begin weer more aand met nagskof,so more die tyd slaap hy seker......en ek speel weer muis :cheer:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112059 by sexy~hexy
Hi Liz :)

Jy moet nou nie net weer verdwyn nie hoor LOL Ons almal hier het op die Pampers site gechat, toe upgrade hulle hulle site en toe is die chat heel gedowngrade en kom soek ons toe 'n nuwe site...so ons almal stap al redelik 'n pad saam en nuwe mense is altyd welkom!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account