× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #112260 by Slakkie
Ek loer gou liz!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112252 by Liz
Slakkie, jy't 'n pm....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112250 by Liz
Dankie Paisley! En hallo Slakkie. Jip, ek is op fb.....

Nee, dis regtig nie duur as jy kyk wat jy als bykry nie. Is dit die moeite werd om die dvd ook te bestel, want dan is die stel R899.00 Ek het al gel naels gekry, so weet hoe dit opgesit word. Ek is net bietjie dom as dit kom by my eie naels se doen..... links is dom en regs dink hy's te slim! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112240 by Slakkie
Hoezit almal

Ek loer net vinnig in is amper oppad huis toe!

Liz welkom hier is jy op FB?

Ek sukkel al heel oggend om in te kom op moomie so ek nie weer post nie is dit die rede.

Ek wil ook vir my so gel stel kry om my naels te doen dis nie eers duur nie die gel set is maar R699.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112225 by Liz
Ek het dit gekry, dankie Cornel, ek dink ek moet sommer bestel en klaarkry.

SH, ja, ek het 'n ticker probeer opsit, maar lyk my nie dit wil werk nie, ek doen duidelik iets verkeerd!!!! :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112215 by Paisley
halo almal!!!

Welkom Liz! Wat is nuus hier?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112185 by Cornel
Ag nee Hexy! Hoop jy kan 12 uur weghol!

Liz,Hexy het die site gekry op die net.....www.farao.co.za

Hexy dan gaan ek jou solank 'n groet gee,want 12 uur is ons etenstyd,so ek glo ek gaan jou dan mis!
Jy moet 'n heerlike naweek he!!!!!!!!!
Wens ons kon mekaar iewers kry vir 'n koffie!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account