× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111844 by sexy~hexy
Oh ja...hier is dit:

www.shzen.co.za

Dalk wil jy dit probeer Strikkie?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111843 by Strik*kie
Het so een of 2 van hulle goed getry Cornel maar annique s'n was maar vi rmy beter en dis nie soveel goedkoper nie behalwe op special soms.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111840 by sexy~hexy
Ek dink so Strikkie

Ek het 'n rukkie terug op 'n ander produk afgekom...flip kan nie nou op die naam kom nie. Het dit begin adverteer, maar die mense hier is maar skepties om 'n nuwe produk te probeer :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111839 by Cornel
Ek wil nou GARNIER probeer,maar ek het nie 'n idee wat dit kos nie,weet jy kry dit bly Clicks.

Weet een van julle dalk?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111836 by Strik*kie
Het julle Annique agente Hexy?

Ek wil self iets anders begin gebruik maar weti watter is nice. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111829 by Cornel
Hexy toe ek Skoonheid geswot het ~ sommer van hier af deur die pos geswot,toe het 'n Naelkurses ekstra gedoen.

Ek sal graag Avroy Shlain wil verkoop,omdat dit so gewild is en ek gebruik dit self..

Justine is baie duur......maar ek ken nie regtig Avon nie!
Ek hou natuurlik van Justine se spesials,my vriendin se skoonma (familie) verkoop Justine,dan koop ek so nou en dan bietjie goedjies by haar!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111823 by sexy~hexy
Doen jy naels Cornel?

Ek wil ook nou ietsie begin doen...maar hier is so baie Avroy Shlain, Justine en Avon agente...ek weet nie wat om te doen. Vir 'n ekstra geldjie en om my mee besig te hou.

Enige voorstelle?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account