× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #112180 by sexy~hexy
Liz...het jy 'n ticker probeer opsit? Want ek sien net die geskryfte gedeelte van lilypie :blink:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112175 by sexy~hexy
Ek wou al geloop het, maar toe dop hier mos nou goed uit wat ek eers moet afhandel SUG...die ander dames is al kwart voor 11 huis toe :S

Ek mik vir 12uur....so hope it all goes well!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112172 by Liz
SH, belowe sal nie verdwyn nie, julle is nou "stuck" met my ;)

Dankie Cornel, gaan dit gou google en kyk of ek kan regkom.

AnjeD, dan moet jy beslis 'n draaitjie kom maak. Ek glo ons bly op een van die mooiste plekke in die land, hier is soooo baie om te doen. Montagu is net so 'n mooi ou dorpie!

Aiaiaiai, moes ek nou eers lag vir die mans wat so droom! Hahaha, sien al daai prentjie! Hoe slyp mens 'n skilpad??? :huh:

Ons gaan nie veel die naweek doen nie. DH gaan seker werk more, ek sal moet huis skoonmaak. :dry: Ek het hope klere om te was ook nog na die vakansie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112162 by Cornel
Hi KarinM!

Ag lekker! Jy moet tog kom post as julle weet wat dit is!?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112157 by sexy~hexy
Sjoe Karin, kan nie glo jy is al so ver nie.....laat weet ons of dit pienk of blou is...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112149 by KarinM
Hallo almal :cheer:

LOL Anje... dis baie snaaks. En dan wil hulle mens ook nooit na die tyd glo nie, hahaha.

Die naweek wil ek soveel tyd moontlik saam met hubby spandeer... dit voel kompleet vir my asof ons die laaste tyd soos twee skepe in die nag verby mekaar seil en net hier en daar seine uitstuur om te se hallo en koebaai. :(
So... ek dink kwaliteit tyd is 'n prioriteit op my lysie.

Het vanmiddag my sonar, 3h45! :woohoo:
Kannie wag nie! Hoop om te sien vandag of dit 'n boetie of sussie gaan wees!

Lekker dag vir almal! XXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112128 by Cornel
Dankie Anje! Jy ook!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account