× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #112423 by Jo.Don
Hi julle!!

Bly nie in Porterville nie. Is so 2 ure se ry van ons af. Vriendin hou die kompetisie vr liefdadigheid en ons gaan maar deur vir ondersteuning!!

Bietjie oor myself:

Ek en DH albei 32. Getroud 1 Des 2007. Het LG gebore 30/3/09. Begin ttc vir no 2 in Feb 2010 en BFP gekry in April. MC gehad in junie op 8 weke so nou kyk ons maar vorentoe!! Hoop maar nog steeds vir daai BFP!!

Lekker naweek mense!

PS: Is meestal in die aande op want suffer van internetlessness by die werk! Haha!

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112422 by Lia
Naand girls, ek kom loer gou wat ek gemis het.

Karin, hoe was jou sonar, het julle die geslag uitgevind? En? Jy kan ons mos nou nie so nuuskurig los nie. Sien uit om van jou te hoor.

Liz, ek het jou op fb ge invite. Gaan seker nou eers 'n jaar of wat wees voor ons verby Robertson gaan, maar sal verseker kom hallo se as ons dit doen.

Welkom Jodon !! Hoop jy steek ook gou aan met 'n BFP.

Tanasha, lekker om van jou te hoor. Geniet julle trippie Belgie toe !!

AFM: Ek het heerlik by Nelria gekuier, dis nou die lekker as jy reeds kids het, jy kan vir ander mense tips gee. Het vir Ella ook ontmoet en het net so lekker gekuier.

Julle girls moet jul naweek geniet !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112403 by Liz
Hoop julle almal het 'n fantastiese naweek!!!!! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112397 by marie r
Sjoe Tanasha, dit klink so lekker om net te sê ons gou Belgie toe. Jy moet dit geniet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112396 by Liz
Ek is soooo jaloers! ;) Sjoe, dit klink lekker!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112390 by TaNasha
Liz ons bly in Nederland so alles is lekker naby, Belgie se grens is so 15 min se ry en Duitsland so 30 min! En in 4 ure is ons al in Paris!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112384 by Liz
Hallo JoDon! Welkom! Dis sommer stukke beter om in Afrikaans te chat, soos jy sê, mens druk jouself beter uit.
Bly jy in Porterville? Pragtige dorp. Ons was so 2 jaar terug by die waterval net buite die dorp, ek wil baie graag weer gaan, dis soo mooi daar!

TaNasha, dit klink darem lekker jong, dit klink half vreemd om te hoor iemand gaan Belgie toe vir die dag ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account