× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111782 by sexy~hexy
Aaaaah G...julle moet dit geniet...tan lekker...swem lekker...eet lekker...shop lekker....GENIET ALS :D

Strikkie....where you on Skype HUH

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111781 by G Baby
hello paisley-hoe gaan met die swangerskap. Het jy al lekker boepie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111780 by Driekie
Baie baie interessant - oor die ivf's nou!

Skuus ek was so rukkie mia - is nou by die huis vir bietjie rustig wees, my lyf kan nie meer nie..

Cornel - ek persoonlik dink meeste probs so met iemand wat swanger raak en dan vroee miskrame het het iets te doene met die Progesteroon...so dalk is dit by julle die geval as als anders normaal is....selfs nou by my wat nog nooit n miskraam gehad het nie het dok gese hy gee vir my n voorskrif net vir in case...want meeste miskrame gebeur as gevolg van lae progesteroon

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111779 by G Baby
Hello girls! Ek het net kom groet....ons is uiteindelik oppad Balito toe. hier heers erg opgewondenheid onder die kinders en ma kan ook nie wag nie. Ek kom weer terug die 14 e oktober. Julle moet mooi bly en ek hoop as ek terug is ,is daar goeie nuus-nog 'n BFP of dat julle fairies dalk kon sien of dit blou of ienk is. Mammas(morgs en Nelria,tienka)-hoop julle babatjies is stroop soet en laat julle bietjie rus.
Hopelik kom ek terug met 'n tan en uitgerus.

Koebaai!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111777 by Paisley
G baBY!!!11 hELO!!!! Hi julle!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111773 by Strik*kie
hmmmm gedog na gister sou almal vandag baie chat :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111740 by Lia
Dis great Strikkie !! Minder stres.

Sjoe dis interessant, ek het geweet daar is verskillende IVF's wat mens kry, maar nooit meer uitgevind nie.

Slakkie, ek hoop werklik julle sal sukses he met IUI.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account