× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111737 by Slakkie
seker met tyd as die IUI nie werk nie maar ons gaan dit 3 keer probeer. Die FS se voorstel was IUI x 3 en dan IVF met ICSI maar dis vrek duur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111727 by Strik*kie
Anje, ja die meeste skelms is uit lol.

Hexy, daai prosedure is ek dink baaaaaie duurder as IUI. Maar dis gewoonlik die laaste uitweg wat hulle kies, as ek reg is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111713 by sexy~hexy
Slakkie, so julle gaan die IVF ICSI doen?

MAAR....jou IUI gaan werk...jy gaan sien ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111711 by Slakkie
Sexy dis wat ons moet doen as 3 pogings IUI nie werk nie het die FS gesê want dis soos met ons mans wie se morfologie nie goed is nie dit beteken hulle shape is nie reg nie en 'n sperm moet perfek wees om 'n eier te kan binnedring. Hulle transfer gewoonlik op dag 3 of dag 5 na die petri dish

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111707 by sexy~hexy
Cornel, dan moet hulle dalk ook kyk na jou progesteroon...dalk is dit baie laag en hou nie die babas binne.

Ek dink ook nie dit gaan help jy gaan op Clomid of Fertomid...hulle moet eerder vasstel hoekom bly die babas nie sit nie.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111704 by Slakkie
dalk sal hulle met jou ook genetiese toetse doen soos met Anje.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111703 by Lia
Cornel, dit is moontlik dat jy net 'n progestoroon aanvulling kort.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account