Slakkie: LOL LOL Jy's funny. Hmmm...ek moet tog vir julle nog my man se semen analise ervaring vertel. Ek sal dit gaan soek op die ander forum en dit cut en paste in een van my posts. Ek se jou....dit is al ou dingetjie wat hulle moet doen terwyl ons bene in die lug moet le by al wat 'n spesialis is....maar ai....dit is vir hulle erg. Sterkte met die IUI...ek hoop jou man byt vas en doen sy DING!
AnjeD: Ja, ek het ook 'n goeie gevoel oor Oktober. Iets moet darem net gebeur om ons almal bietjie op te beur. Ek het lank rondgevra en opgelees oor verskillende FS in die land en toe op die ou einde ook net 'n goeie "gevoel" oor die FS gekry wat ek gaan sien. Nou moet ek net wag om hom te ontmoet en ek glo dan sal my hart vir my se "ja" of "nee". 'n Mens moet tog gemaklik voel met jou FS!
Cornel: Ek het sopas nou 4 onsuksesvolle siklusse Clomid agter die rug. Die Clomid het vir my gewerk in die sin dat ek baie sterk ovuleer het (sommige maande meer as een eiertjie). Ek oorweeg om dalk my laaste voorskrif dan ook maar vir Fertomid te vra.