× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #111648 by sexy~hexy
Hi Tanz

Baie baie dankie dat jy my kom "opsoek" het :) En dankie vir die mooi woorde...almal se ondersteuning beteken regtig meer as wat julle ooit sal besef....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111646 by Driekie
Hehe - daai ene se selle - lyk my ek is afterall n seuntjie-mamma!!

Maar ai hoe meer ek daaraan dink - klink die idee van 2 boeties perfek en awesome!!!!!Hulle kan mekaar dan baie goed besig hou!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111645 by Lia
Hehe, hier is nog 'n toets, ek vra: "Wys my jou hande", doen dit en kyk watter kant wys na bo, as palms is, is dit seuntjie, anderkant is dogtertjie. Hehe, nogal pret, wonder wie dink hierdie goed uit. Die hande ding se weer dogtertjie, my haarkapster het my dit gevra.

Slakkie is dit 'n lilypie ticker? Miskien is moomie nog nie reg om met daardie gedeelte nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111644 by Lia
Gaan kyk sommer by:

www.ivillage.com/chinese-gender-prediction-chart

Ja, kan jy dit glo, ek wil dit elke dag vir almal se. Mense se reaksie is gewoonlik "dis nog vroeg", maar dis flippen ver vir my.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111642 by Driekie
AAAAH - sommer gou gan google en haaai raai:

IT"S A BOY!!!!!!! :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111634 by Driekie
Nee hene sjoe Anje - nie n clue nie...maar waar kyk ek?
Flip en jy's al 14weke!!!!WOW!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #111632 by Slakkie
lyk my ek sukkel vandag met my tickers

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account